Goeienaand,
Ek's Willem, 'n nuwe lid en soek raad omtrent 'n sneller ter vervanging van die een wat ek tans in my Brno ZKK 600 aksie het.
Met navrae aan Timney in die VSA het hulle die CZ550 sneller aanbeveel, maar dit kon op geen manier in die aksie pas nie.
Het iemand dalk 'n aanbeveling te maak?
Ek hoor graag.
Groete
Willem Smith
Timney sneller vir Brno ZKK 600 Aksie
-
Willem Smith
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Jun 05, 2013 9:19 am
