Panga aanval-is jy reg
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Panga aanval-is jy reg
Middag,
Hierdie laat jou weer dink oor jou SD wapen en hoe goed is jy om dit te gebruik!
https://www.youtube.com/watch?feature=p ... HRjGZ_gWoU
Hierdie laat jou weer dink oor jou SD wapen en hoe goed is jy om dit te gebruik!
https://www.youtube.com/watch?feature=p ... HRjGZ_gWoU
Last edited by Carl on Fri Apr 05, 2013 1:58 pm, edited 5 times in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Jis, mens loop mos nie so braaf, ongewapen en sonder n flits uit en soek n dief nie, is jy stupid of baie stupid?
Pomp aksie, flits en pistool, dan gan kyk jy.
Pomp aksie, flits en pistool, dan gan kyk jy.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Dink dis juis die "eternal optimist" in hom wat hom so blind gemaak het vir die werklikheid wat SA vandag is.
Mense moet wakker word en dalk eenkeer die Beeld lees om te besef wat gaan aan in ons land.
So terloops, gun free SA, moet dalk n nuwe been stig nl. Panga free SA............
Mense moet wakker word en dalk eenkeer die Beeld lees om te besef wat gaan aan in ons land.
So terloops, gun free SA, moet dalk n nuwe been stig nl. Panga free SA............
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Weereens 'n oproep om paraatheid. Jy kan eenvoudig nie meer sonder 'n betroubare vuurwapen en skerp flits ondersoek gaan instel na verdagte persone/geluide nie. Daai een verdagte het nie vir 'n oomblik gehuiwer om twee keer met die mes te steek nie.
Maak 'n verskil
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Ek dink nie die twee manne het gaan ondersoek instel na iets nie. Hulle het doodgewoon na buite gestap, miskien om iets te gaan kyk , water af te slaan of iets dergliks.
Hulle hele houding is ontspanne en hulle skrik hulself boeglam vir die 2 @#$%$#@.
Al het jy nie 'n wapen nie en jy vermoed onraad sal jou ingestelheid en manier van beweeg anders wees.
Nogtans stem ek saam 'n man moet maar paraat en op jou hoede wees. Daar is slegte parasiete daar buite!
Die opname is later eers bekyk!

- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Panga aanval-is jy reg
Die twee het uitgestam om te gaan rook. Hulle is bietjie meer bewus van hulle veiligheid as wat voorkom in die video. Eerstens kyk na die CCTV binne en buite, "perimeter beams" (dit is hoekom ta so kruip), armed response en wie weet wat nog. Die eienaar was binne in sy "kasteel" wat hy veilig gemaak het (so het hy gedink). Dit mag miskien 'n feit wees dat hy meer bewus moes gewees het, maar , binne in jou eie erf!
Ek stem saam dat hy en sy vriend nie ongewapen moes gewees het nie. Dit sou 'n baie beter video gewees het as hulle was, en opleiding gehad het sodat hy byvoorbeeld sou weet om uit retention te skiet toe Bl1k5im 1 op hom afgestorm en gesteek het.

- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Die vraag is dan dat hoeveel van ons stap elke slag met jou wapen uit reg om enige oomblik te vuur.
My siening is dat dit in sy eiendom 'n plek wat hy tot sy beste wete beveillig het met sy eie geld, want die staat kan hom nie beveillig en dan word dit deur die staat ontken.
Die som klop nie
Ek persoonlik sal nooit uit hierdie land gaan nie, want my voorouers het hom gebou, maar ek verstaan as 'n man vlug uit die land wat wettige persoon se lewe vir die staat minder beteken as die onwettige.
Dis nie reg nie

Last edited by Christo Els on Wed Apr 10, 2013 8:09 am, edited 1 time in total.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Dis nie altyd moonlik om n pistool die heeltyd te dra nie maar ek het altyd my mes by my. Het die selfverdedigings kursus gedoen en gaan nerens sonder my mes nie. Moet eintlik vanjaar weer n opknappings kursus doen net om meer selfverseker te wees.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Ek sou graag die video wou sien as een of albei die slagoffers 'n goeie SD wapen by hulle gehad het. Ek stem saam dat 'n mens ook mag verwag om onder veilige omstandighede te kan uitgaan veral by jou huis wat jou veilige hawe is. Die realiteit is dat die staat niemand se veiligheid meer kan waarborg nie en die kriminele besef dit maar al te goed.
Maak 'n verskil
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Ek stem saam met jou oor die mes.Ek dra permanent twee combat messe by my.Een in elke sak.Ek stem nie saam jou oor die pistool nie.Myne is elke liewe oomblik by my behalwe as ek die land verlaat.savage wrote:Dis nie altyd moonlik om n pistool die heeltyd te dra nie maar ek het altyd my mes by my. Het die selfverdedigings kursus gedoen en gaan nerens sonder my mes nie. Moet eintlik vanjaar weer n opknappings kursus doen net om meer selfverseker te wees.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Baie tragies, hulle kon dood gewees het, deur net die nodige selfdefence program te volg of klop by jou naaste karate klub aan, Ek kan my baie goed verdedig, met 30 jaar kickboxing en freestile fighting,,,,, teen n panga of mes sal ek moet wakker wees mense, die aanvaller is daar om jou te dood hy kom nie koffie by jou drik nie. Skok kan jou tot 30 sekondes buite aksie stel, wat op die filim gesien kan word. Dit vat 3 sekondes vir n redelike ervare man om aksie teneem, die aanvaller verwag nie n skierlike vuishou op sy (keel) nie, hy verwag nie om binne 3 sekondes twee vingers in sy oe te kry nie. Slaag jy daarin, maak jy hom NAG, Luister nou mooi,
1) slaan hom met jou vuis op sy gorrel, brute krag.
2) gebruik jou wys en middel vingers gelyk vir sy oe. brute krag.
3) skop sy knieg naaste aan jou, skop hom af as jy kan, reg van voor dat sy been agter toe buig, brute krag.
Dis wat ek voorstel en al beproef het op my studente. Daar is 3 plekke wat jy jou aanvaller (dood) met een hou, ek mag dit nie noem nie en sal ook nie. Dis vir jou veiligheid, onhou die aanvaller het n se in die oortreding, HY MAG DIT DOEN.
Kry gou hulp en defence opleiding in jou dorp of stad, in ons taal praat ons van (counter) dit beteken vir elke beweging wat die oponent doen of op jou afdwing, jy die poging counter met n teen aanval soos genoem in 123. hy sal verbaas wees hoe hard n boer kan slaan. Ek gebruik (brute krag) dit beteken met alles wat jy het MOER jy hom

.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Ge
Stem saam oor die mes wat se maak messe dra jy folders of fixed blade
Beretta
Stem saam oor die mes wat se maak messe dra jy folders of fixed blade
Beretta
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
My regter sak het n Emerson Commander in en my linker sak het n Mantis Karambit in.Beretta wrote:Ge
Stem saam oor die mes wat se maak messe dra jy folders of fixed blade
Beretta
Altwee is folders.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Altyd ook een in my sak vandag Benchmade ander keer Syderco police. Dan net vir die wis en die onwis nog n Bencemade auto. Maar hulle is vlym skerp geploish minora se gat. Ge solank jou mes net baie skerp is dan loop hy mooi volgende keer vat so swipe na n jakkie met die mes net om te sien of hy nog skerp is.
Beretta
Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Ge
Die ander ding wat ek ook altyd by my het is n goeie flits Nitecore of Klarus.
Beretta
Die ander ding wat ek ook altyd by my het is n goeie flits Nitecore of Klarus.
Beretta
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Ja ek het altyd n paar langs my bed.Beretta wrote:Ge
Die ander ding wat ek ook altyd by my het is n goeie flits Nitecore of Klarus.
Beretta
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Piet
Ja as iemand n bearclaw trek hardloop maar die man ken van.
Beretta
Ja as iemand n bearclaw trek hardloop maar die man ken van.
Beretta
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Panga aanval-is jy reg
Wats beter fixed blade of folder vir self verdedeging? Ek like my crkt jagmes soek nou sommer n lekker elke dag dra mes vir sd.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Panga aanval-is jy reg
Die geval was n paar weeke op Cartbalance gewees.Die twee mans was oppad buitekamer toe want die familie het besluit hulle gaan eerder oorslaap vir die aand en hulle moes n opblaas matras uit die buitekamer gaan haal.Dis toe die twee Bastards hulle in die tuin betrap het.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Panga aanval-is jy reg
Deesdae mag jy mos nie n mes met n seker lengte dra nie. Gelees van n man wat n bier gaan drink het by n pub in Delmas, SAPS het toegeslaan en almal deursoek. Kry sy mes en vat dit weg as gevaarlike wapen. Se hy kan dit die volgende dag gaan haal by die SAPS maar hulle het nie die mes in geboek nie.
Nou wat doen jy in so geval?
Pietskiet? Advies? Lengte van lem wat jy mag dra?
Nou wat doen jy in so geval?
Pietskiet? Advies? Lengte van lem wat jy mag dra?