Handheld GPS
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Handheld GPS
Wie het een en waarvoor gebruik jy dit? AS jy bok geskiet het en die bakkie gaan haal gebruik jy dit om te weet waar jou bok le?
Waarvoor is sy gebruik?
Waarvoor is sy gebruik?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Handheld GPS
Hallo Grumpy,
Ek het een van daardie intree Garmin e-trex modelle (die geel en swart ene). Ek gebruik myne baie. As ek stap en jag werk dit lekker om die bok te merk as dit ruig is. Ek merk ook altyd my bakkie/aflai posisie. As jy dan iets geskiet het loop jy reguit terug na die kar/jagkamp toe "soos die kraai vlieg". Dit werk ook baie goed as jy 'n kwesbok spoor. Veral as dit begin donker word. Dan merk jy die "laaste spoor/bloed" en begin more presies daar- nie nodig vir lank soek en sukkel eers om weer die plek te kry nie. (dis natuurlik nog makliker as jy gladnie kwes nie...
)
Die "tracks- funksie" werk ook lekker- dit los 'n spoor oral waar jy geloop het en dis maklik om te "backtrack" as jy iets in die veld verloor/vergeet het.
Ek gebruik hom egter die meeste op die rivier om my visvangbanke en gate te merk. Ook klippe en stompe onder die water wat jou enjin kan breek.

Gebruik dit gewone penlite batterye of wat? Wat gebeur as jy hom af sit, verloor jy informasie of nie? Ook as jy batterye ruil, bly die informasie of verloor jy dit?
Dankie
Dankie
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Handheld GPS
Nee myne behou alle data as jy hom afsit of baterye ruil. Tot die tyd en datum. Myne gebruik 2x penilites (AA's). As ek nuwe batterye insit en hom heetyd aanlos hou hy so 6-10 ure met 'n stel. Vir my is dit regtig 'n aanwins. Hys baie klein en kompak, lekker lig, waterbestand, robuust en maklik om te gebruik.grumpy wrote:Gebruik dit gewone penlite batterye of wat? Wat gebeur as jy hom af sit, verloor jy informasie of nie? Ook as jy batterye ruil, bly die informasie of verloor jy dit?
Dankie
My handmodel het nie die funksie van kaarte nie, maar ek het dit nie nodig nie. Al waarvoor ek dit gebruik is om weer by 'n voorafgemerkte punt te kan uitkom. As jy 'n punt so insit en sê "go to" dan gooi hy 'n kompas uit met 'n pyl wat jou rigting na jou verkose punt aandui. Ook die afstand soontoe en die tyd wat dit sal neem teen jou huidige spoed. Dit gee jou ook die opsie van jou trip- odometer, gemiddelde spoed, vinnigste spoed ens. Hierdie funksie kan jy dan random zero, bv elke oggend as jy begin stap. Dan weet jy presies hoe ver, vinnig ens jy daai dag gestap het.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Handheld GPS
Die meeste outdoor gps het interne geheue so hy verloor nie data as jy af en an sit nie of die baterye sels uithaal nie. Van hulle kan ook memory stick soosin kameras gebruik word vat.
Party werk met penlight batterye en ander met interne helaaibare batterye.
Ek het die Oregon 450 model, Duur maar het baie funksies soos, topografie kaarte, stadskaarte ens. ens.
Beste is as jy net bok wil merk en vind om vir die intree etrex of iets dergliks te gaan.
Gaan kyk by plekke soos outdoor warehouse of, trappers trading ens. En gaan gesels bietjie enlaat hulle die gps's so bietjie demo vir jou.
Groete
JP
Party werk met penlight batterye en ander met interne helaaibare batterye.
Ek het die Oregon 450 model, Duur maar het baie funksies soos, topografie kaarte, stadskaarte ens. ens.
Beste is as jy net bok wil merk en vind om vir die intree etrex of iets dergliks te gaan.
Gaan kyk by plekke soos outdoor warehouse of, trappers trading ens. En gaan gesels bietjie enlaat hulle die gps's so bietjie demo vir jou.
Groete
JP
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Handheld GPS
Ek kan die Garmin erex kry teen R500 en is nog nooit gebruik. Dis drie jaar oud. Ek gaan hom vat.
Dankie vir die comments!!
Dankie vir die comments!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Handheld GPS
Ja wat, vir R500 sal ek dink dis mooi prys, myne was nuut R1050....hy werk mooi , ook heel olraait vir bearing lyne vat ens...
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Handheld GPS
More manne.
+1 op die Garmin. Ek het ook so geel een vir algemene gebruik en hy werk baie goed en maklik. Vir daardie prys kan jy nie n fout maak nie. Vat hom.
Groete.
+1 op die Garmin. Ek het ook so geel een vir algemene gebruik en hy werk baie goed en maklik. Vir daardie prys kan jy nie n fout maak nie. Vat hom.
Groete.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Handheld GPS
Gromgat,
Kry daai Garmin. Ek het die Garmin Dakota 20, en is baie tevrede!
Kry daai Garmin. Ek het die Garmin Dakota 20, en is baie tevrede!
Goed, beter, 6millimeter!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Handheld GPS
Dankie manne. Geno, gewag vir jou comment. Sal volgende week hier wees. Ek het ook n crony!!
Dankie.
Dankie.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Handheld GPS
Garmin 60CS...het hom al paar jaar maar hy loop soos stroop.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Handheld GPS
Ek het myne gekry toe ons nog springbokke ge-oes het vir die uitvoer mark. Na ongeveer 'n halfuur se ry om die kamp om die hek te kry, het ek besluit om een te kry en nooit spyt gewees nie.
Verlede week Punt ek waar die koedoe lê in die spekbos op my handmodelletjie, en toe sê die boer vir my dis nie nodig nie, dis sy speelplek daar. Toe ons later die koedoe gaan haal, kon hulle hom nie kry nie, en ek het reguit na die koedoe gestap.
Jy sal nie spyt wees nie.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Handheld GPS
Ek gebruik GarminLedgend het kaarte ens op baie handig veral as jy nie gebied ken nie. ook al die genoemde en dandie bepaaling van bearing lyn