Goeie dag aan almal.
My naam is Jaco.
Ek is nuut hier op die forum.
Ek het maar met 'n liefde vir jag en die veld groot geraak. Besit tans 'n .30-06 en wag vir my lisensie vir my .308. Wil baie graag meer leer oor die fyner kunsies van herlaai. Ek sou se dat my kennis maar nog op beginners vlak is. Ek is hier in die Port Elizabeth area.
Weet nie of ek sy naam moet gebruik nie, maar dankie aan 'M' wat my van die forum vertel het
Sien uit daarna om lekker te lees en saam te gesels.
Groete Jaco
vriendelike voorstelling
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
vriendelike voorstelling
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: vriendelike voorstelling
Baie welkom Jaco jy sal verseker baie kan leer hier op die forum soos ons almal nog steeds leer!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: vriendelike voorstelling
Welkom
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: vriendelike voorstelling
Welkom welkom. Geniet die forum en moet nie bang wees om te vra nie.
Peet
Peet
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: vriendelike voorstelling
Welkom hier!. Jy mahg maar se wie jou aanbeveel het. Ons sal hom nie skors nie, behalwe as jy jou nie kan gedra nie! 
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: vriendelike voorstelling
Welkom Jaco, geniet die forum!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: vriendelike voorstelling
Baie welkom.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: vriendelike voorstelling
Welkom hier Jaco, jy gaan sommer baie leer en saam geniet.