Columbian 30-06

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
Sarge
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Tue Jul 17, 2012 2:45 pm

Columbian 30-06

Post by Sarge »

Hi Almal, ek het in besit gekom van 'n Columbian 30-06 geweer gemaak blykbaar in Colunbia onder lisensie van FN Herstal Fabrique en wat daarop volg. Die geweer blyk in goeie toestand te wees en min gevuur volgens oorlewering. Die pakkie Musgrawe patrone wat saam gekom het het gekos R 7-80 vir 20 ( waar is die dae ?)
Enige inligting aangaande hierdie geweer asseblief. Moeite werk om te herbou - Boyds kolf, teleskoop ens. of moet ek dit hou vir die historiese waarde. Enige inligting sal waardeer word. Groetnis . Sarge
Post Reply