Dagsê

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Dagsê

Post by Vlakvark Soldaat »

Middag manne

Ek het vanoggend reeds hier by julle aangesluit, en alreeds so paar replies gegee. Dit lyk na n lekker plek om my uit die werk te hou...

Jagters groete
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Dagsê

Post by FHM »

Dagse en welkom op ons werf Vlakvarksoldaat (VVS) daar het jy sommmer nou jou werf-naam afkorting bygekry. ;)

Sien uit na jou deelname.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Dagsê

Post by Vlakvark Soldaat »

Bakgat, dankie!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dagsê

Post by PWV »

Welkom VVS.
Van watter deel van die wereld kom jy?
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Dagsê

Post by Riaan Beeslaar »

Welkom VVS
Geniet dit hier.
Groete
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Dagsê

Post by FHM »

VVS sien jy skiet ook 30-06 onder andere
Voeg jou naam by hierso http://jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t=15002
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Dagsê

Post by Vlakvark Soldaat »

More Pieter

Woonagtig in n voorstad van Gauteng, maar my hart le in die bosveld!

Dankie FHM, ek voeg my naam graag by. Al my wapens het byname, maar die een wat ek gebruik is die 30-suk6, en sy naam is 'ou betroubaar'.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dagsê

Post by PWV »

Vlakvark Soldaat wrote:More Pieter

Woonagtig in n voorstad van Gauteng, maar my hart le in die bosveld!

Dankie FHM, ek voeg my naam graag by. Al my wapens het byname, maar die een wat ek gebruik is die 30-suk6, en sy naam is 'ou betroubaar'.
As jy hier op die Forum wil deelneem, sal jy jou spelling moet opknap.
Dit is 30-0kwes en nie 30-suk6 nie! ::)
Post Reply