Jammer vir die vinnige storie en berig:
More(14de Junie) begin die Kursus 14h00 13km van die Ultra City op Prins Albert pad.
Kontak Piet le Roes by : nul agt 2 560 42 76
R1500 per persoon
Nagjag demonstrasie
Die kursus sal rondom 15h00 Saterdag die 15de verdaag.
Klanke CD ingesluit
Bring GPS saam as jy een het
Mooiloop
Roepkursus - Leeugamka- 14de Junie
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
