Hi Almal
Ek wil asb vra dat van die slim manne my asb help met QL data vir my nuwe savage 243.
My data is as volg:
610mm loop 1;9.25 twist
S365 kruit lellier & Bellot LRP
Tpl 69.65mm
PMP dop h20 kap-53.3gr
Dop lente 51.6mm
Hornady 100 Interbond
lot 69 kruit
Het 2980ft/s gekry met 39.3gr S365
Ek wil n lading vir die volgende he ASB
1ste lading
Hornady 100gr interbond
PMP dop
cci br/200
2de
Hornady Vmax 87gr
PMP dop
cci br/200
Dankie
Hannes
QL data vir n Savage American classic S/S 243
-
GJP
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Thu Jun 06, 2013 4:44 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL data vir n Savage American classic S/S 243
Ek sien dat Lot 69 nogal vinnig is. Jou huidige lading is oor maks druk volgens QL. My aanbeveling is 37.8gr vir nodespoed van 2900vps. My weergawe van QL het nie IB op nie en ek het die SP No. 2450 gebruik vir die berekeninge.
Vir die 87gr Vmax is 37,8gr bereken vir 2990vps. Die ander vorm van die koeël kan variasies veroorsaak, maar dit is darem 'n veilige lading so kyk wat hy maak - nodespoed behoort naby te wees. Die hoër node is weer oor maks druk by 3190vps - dit klop met Somchem se maks spoed van 3169vps wat hulle met S365 en 90gr koeël gekry het.