Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nee my maaikies die greenies bring my nie so maklik van stryk nie. Ek moes intussen oorskakel na 'n private internet konneksie. Nou kan ek enige tyd met julle gesels.
Ek maak soos in die middel eeue. Join hulle en werk hulle sake dan van die binnekant af.
Daai ouens moet besef dat dit gevaarlik is om teen 'n jakkalsjagter te werk. Die jakkalsjagters leer mos mooi by ou jakkie en kan sy streke dan later ten voordeel vir die saak, aanwend.
Ek verneem graag of jy enige iets onlangs gehoor het soos dat die boere/landbouverenigings in die Wes-Kaap nou die proses sal reguleer deur permitte met plase en jagters se name op die permit en dat CapeNature in 'n mate die proses nou oorgegee het aan die boereverenigings om selfs die proses te reguleer? Ek verneem garaag of jy bewus is van hierdie nuwe verwikkeling in die Wes-Kaap. Vriendelike jakkalsjag groete, cb