Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Arnold wrote:weeg die lee dop, weeg die dop dan met die water in en trek die getalle van mekaar af. Daar gaan altyd water in die dop agterbly. Jy moet ook die dop volmaak sodat die water so boeppens staan by die nek.
Ok, my gemiddeld is 54.4 met PMP dop. Dan maak hy n Mooi boepie.
BRNO .06 (Pierre) wrote:Pmp sal minder H2o he agv die dikker wande. Indien iemand anders nie vanaand kyk nie, sal ek more gou vir jou jou details insit en uitwerk.
Ek saldit baie waardeer! dankie aan elkeen se bydrae!
Groblero, ek het gou hier na jou detail gekyk, en in QL gevoer. Dit lyk vir my egter asof iets erens nie reg is nie. Op die screenshot sal jy sien dat met 43gr S335 jou dop feitlik 110% vol is. Is hierdie werklik n "compressed load"? Is jou tPL soos hier gese 69mm? Selfs met n langer TPL van 71.8mm gaan jou dop steeds 104% vol wees.
Die inligting wat ek gebruik het is soos volg:
Koeel: 165gr Nosler bal tip
Loop: 22"
H20 kap: 54.4gr
TPL: 69mm
Kruit: 43gr S335 wat n spoed van 2600ft/s gee
Wil net noem oor die H2O inhoud van die dop. My verstaan is dat jy seep byvoeg sodat jy die water gelyk met die bek gooi. Die boepens is elkeen se raai en gee nie akkurate waardes nie. Jy wil tog die dopvolume hê en nie dit wat buite is nie.
BRNO .06 (Pierre) wrote:Groblero, ek het gou hier na jou detail gekyk, en in QL gevoer. Dit lyk vir my egter asof iets erens nie reg is nie. Op die screenshot sal jy sien dat met 43gr S335 jou dop feitlik 110% vol is. Is hierdie werklik n "compressed load"? Is jou tPL soos hier gese 69mm? Selfs met n langer TPL van 71.8mm gaan jou dop steeds 104% vol wees.
Die inligting wat ek gebruik het is soos volg:
Koeel: 165gr Nosler bal tip
Loop: 22"
H20 kap: 54.4gr
TPL: 69mm
Kruit: 43gr S335 wat n spoed van 2600ft/s gee
Reg ek het dit op 40gr uitgewerk Was so effe deurmekaar gewees mat al die verskillende tipes ammo en kruite ens.
Daar blyk n node te wees net effe hoor van waar jy tans is. Jou doppe gaan oneveer 103% vol wees, wat nie n krisis is nie, aangesien ons met n stafie kruit hier werk, en die druk vlakke binne perke is. Laai op in inkremente van 0.3gr en kry n spoed van 2630fps. Wanneer jy die spoed bereik, kan jy TPL verstellings maak om die lading te fine tune. Hierdie is egter n goeie voorbeeld van hoekom ons altyd met die maks TPL begin werk, dan kan daar slegs dieper geseat word. Jy sal moet kyk wat gaan vir jou werk.