Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Tarzan »

Het nog jag geleentheid beskikbaar naby Jansenville. Laat weet as julle belangstel.

Groete
Danie
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by theedge »

Danie kan jy my asb detail pm dankie
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Frederik »

Gooi die info !
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Tarzan »

Dagse manne,
Eks so 40km voor Jansenville, Greystone is area naam.Ek het baie koedoes en beperkte springbokke en vlakvarke om te jag. Dagfooi R250 maar groep kan fooi afbring na R200 koedoe R18/kg vel aan kop af. Springbokke gewoon en nie trofee R450
Groete
Danie
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Jakkie07 »

hi tarzan kan jy my meer details pm asb.
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Agentkoos »

Hi
PM vir my ook die details, dankie
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Jaco B »

Hi Danie

Het jou gemail. Stuur asseblief meer inligting vir my. PM of mail.

Jaco
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by F.L.A.S.H »

Pm vir my meer Info kry asb:)
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Tarzan »

Dagse manne, jammer ek het bietjie die draad verloor van wie ek al almal gepm het. My nr is nul ag drie 2 dubbel sewe ag 3 twee nul. Sms my julle nrs dan kan ons gesels.

Groete
Danie
ian2786
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Nov 15, 2014 8:50 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by ian2786 »

middag Danie. Het jy plek nog oop vir volgende jaar
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by henning »

Tarzan wrote:Dagse manne,
Eks so 40km voor Jansenville, Greystone is area naam.Ek het baie koedoes en beperkte springbokke en vlakvarke om te jag. Dagfooi R250 maar groep kan fooi afbring na R200 koedoe R18/kg vel aan kop af. Springbokke gewoon en nie trofee R450
Groete
Danie
Goeie prys en lekker jag wereld.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Vortek
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jun 16, 2014 10:51 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Vortek »

HI

Kan jy vir my al die informasie PM asseblief.

Dankie
bosveldbuks
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jun 18, 2015 10:00 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by bosveldbuks »

Dag Manne, ek het sopas van PTA na Port Elizabet verhuis.
ek is opsoek na biltong jag geleenthede. epos my gerus oop dirk@bressancivils.co.za of kontak my op 078 677 7076

Dankie
GregS
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Jun 23, 2015 12:57 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by GregS »

Hi Danie

Please can you send me more info and if you have any dates available.

Thanks
Greg Stone
East London
Francois van Staden
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Jul 07, 2015 4:47 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Francois van Staden »

Dagse Danie
Stel belang,kan jy jou details vir my e-pos vanstadens01@gmail.com.
Hoop om gou van jou te hoor

Dankie
Francois
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê aan al die nuwe manne. Baie welkom op Jaracal.
Doen julself 'n guns en loer heel regs bo op Tarzan sê plasing. Die datum daar sê 8 Junie 2013. Ek twyfel sterk of hy jul gaan antwoord.

Stel julself daar op die nuwe lede draad voor en gesels bietjie saam. Ek verseker julle die manne sal jul met ope arms ontvang en sommer vinnig help met 'n plek of twee om 'n stukkie biltong te kry. Die tyd van die jaar is die slaghuis egter jou voorland. >:D
Last edited by Gawie(13mm) on Wed Jul 08, 2015 6:39 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Frikkie Coetzee »

Gawie

Dit pla my baie die manne wat hier aankom net om jagplek te soek.
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Kingy »

Kan dalk wees oor jagplek baie skaars raak, en mens kry jaracal as jy jag plekke soek met al die drade wat dit al behandel het!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Capt. Yoda »

Dink daai Sprinbokke se kinners is al gejag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Kingy »

So die klein kinders is nou op die menu!
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Boersonderroer »

Praat van 'n Necro post.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Tarzan »

Manne, ja ons jag nog huidiglik maar ek pak nie die seisoen te vol nie, en ek jag wanneer dit my pas. Ek verkies groepe,want dan kan ons bietjie aanjaag en dan is die sukses beter. Ek neem depositos gelyk staande aan die dag en jagfooi van die volle tydperk van jou bespreking, om jou bespreking vas te maak. Ek sal individue op kort kenisgewing akkomideer as dit vir my die moeite werd is, of ek is toevalig daar en dit pas my .Ek laat ongelukkig nie Jagters alleen rondloop nie, tensy ons al n baie lang pad kom. My verkose manier van komms is Whats app aangesien ek altyd my foon by my het. As ek nie dadelik terug kom nie, en al het ek jou boodskap gesien, herinner my net weer aan jou boodskap,aangesien ek jou graag terug wil antwoord al kan ek nie help nie.

2015 Pryse is
Koedoes R25/kg(Kop en pote af, Binnegoed uit, vel aan)
Springbokke R32/kg(Kop en pote af, Binnegoed uit, vel aan)
Ek het ander spesies ook maar gesels maar met my
Dagfooi R300
Oornag R150
Enigste ekstra kostes is, as jy wil he ons moet afslag.
Al die geriewe wat jy nodig het(Nie n lodge nie, Ou jagvoertuig, nie baie hout nie, nie profesionele slagters of PH nie, niks kleiner as 270 vir koedoes nie, en as jy gelukkig is,is my 11 jarige Koedoe spotter daar! As jy kwes betaal jy!)

Nul agt 3 2 77 agt 3 2 0

As admin dit op n nuwe post wil he is dit reg.

Groete
Danie
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Tarzan »

Boersonderroer wrote:Praat van 'n Necro post.
Eks nie by nie? Verduidelik asb.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Gawie(13mm) »

Boersonderroer wrote:Praat van 'n Necro post.
Ek dink jou opmerking is op die verkeerde persoon gerig.
Tarzan was nie die man wat die plasing laat herleef het nie, maar ander "grafskenders" wat nie eens die moeite gedoen het om deel van die familie te wees nie.

Tarzan, voorspoed met die jagters.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville

Post by Boersonderroer »

Tarzan wrote:
Boersonderroer wrote:Praat van 'n Necro post.
Eks nie by nie? Verduidelik asb.
Ek praat van daar was n post op die thread in Junie 2013 en toe 18 maande later in November 2014 'n herlewing. Dis soos Lazarus se opstanding uit die dood.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
Post Reply