Middag Almal
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Middag Almal
Ek wil my net voorstel ek is Johann Venter. Ek is woonagtig in Centurion en jag graag. Soos almal weet altyd te min. Ek skiet graag met .308. Besit .303 P14 en .22 sowel as .58 swartkruit. Inligting verkry vanaf forums in baie positief en bruikbaar dankie.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Middag Almal
Middag Johan, hoop jy geniet dit sommer baie hier op die forum.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Middag Almal
welkom brombeer
ons het n Grumpy ook hier.
is julle familie.
hahaha
ons het n Grumpy ook hier.
is julle familie.
hahaha
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Middag Almal
Baie welkom.