Dringend opsoek na n jag plek
-
Bossie
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Jun 09, 2013 10:24 pm
Dringend opsoek na n jag plek
Goeie naand, kan julle dalk help. Ons is opsoek na n jag plek vir die naweek van 25ste tot die 28st Julie 2013. Ons is in totaal 11 mense waarvan 4 jagters is. Hoor graag van julle (ons is van bethlehem) en sal tot so 500km ry.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Dringend opsoek na n jag plek
Naand Bossie
Bel my gerus more 082 494 5587
Glo ek het vir jou plek
Groete
Jaco Stander
Bel my gerus more 082 494 5587
Glo ek het vir jou plek
Groete
Jaco Stander
-
Bossie
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Jun 09, 2013 10:24 pm
Re: Dringend opsoek na n jag plek
Baie dankie Jaco
Ek bel jou more, wardeer dit baie.
Groete
Ek bel jou more, wardeer dit baie.
Groete