jewling op slot
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: jewling op slot
Vandag so bietjie gespeel met dit wat jy vir ons gegee het en moet se ja dit is entlik nie so groot ding nie - bietjie tyd en geduld kan man nogal ver kom. gaan nog so bietjie speel
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: jewling op slot
Ek dink as jy 'n staanboor en lekker cross-vice het kan dit nie te moeilik wees nie. Ek hou van die jewel afwerking.
EK het dit daai tyd met my herlaai tafel bou probeer op my press se basis. Dit was nie perfek nie , maar dit lyk baie beter as net die rou plaat.
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20121124_160842_zpsc927bad1.jpg

Jannie Welman
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: jewling op slot
Die professionele ouens doen dit gewoonlik op 'n freesmasjien. Hulle haal die slot uitmekaar en sit dit in 'n Dividing Head tussen senters. Nou vat jy 'n 6mm dowel stick en sit hom in jou drillchuck. Jy kan baie fyn valve grinding paste aan die punt van die dowel smeer. Jy begin dan by een punt en raak die slot. Nou skuif jy die bed van die frees masjien ongeveer die helfte van die diameter van die dowel aan en doen dieselfde. Aan die einde roteer jy die Dividing Head 10 of 15 grade en beweeg dan weer met dieselfde hoeveelheid inkrimente terug. So hou jy aan tot dit klaar is.
Groete.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: jewling op slot
JTM wrote:Ek dink as jy 'n staanboor en lekker cross-vice het kan dit nie te moeilik wees nie. Ek hou van die jewel afwerking.
EK het dit daai tyd met my herlaai tafel bou probeer op my press se basis. Dit was nie perfek nie , maar dit lyk baie beter as net die rou plaat.
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20121124_160842_zpsc927bad1.jpg
JTM
probeer n kleiner patroon en hou jou overlap so ver moontlik eweredig.
met n kleiner patraan sal die effek ook beter uitkom.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: jewling op slot
Vir so groot oppervlak is 'n kleiner patroon net meer werk. Ek sou nie vir sulke groot oppervlaktes kleiner as 1" gaan nie. 'n Geweer slot is mos nou iets anders en ook omdat hy 'n ronding het sal kleiner beter werk.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: jewling op slot
Arnold wrote:Vir so groot oppervlak is 'n kleiner patroon net meer werk. Ek sou nie vir sulke groot oppervlaktes kleiner as 1" gaan nie. 'n Geweer slot is mos nou iets anders en ook omdat hy 'n ronding het sal kleiner beter werk.
halfduim sal darm spiekeries lyk.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: jewling op slot
Halfduim gaan jou darem laat werk en ek is maar lui 
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: jewling op slot
Arnold wrote:Halfduim gaan jou darem laat werk en ek is maar lui
hahahahaha
maar dan het ek n mooi verskooning vir n paar koues. jy sien dis mos omdat ek dan ge-dehidreerd is van ali harde werk.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: jewling op slot
Wolf, ek was verveeld toe try ek dit ook.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: jewling op slot
7mm,
Dit lyk uitstekend. Ek lei af van die fotos dat jy die grendel eers blink geskuur het, en toe die jeweling daarop gedoen het? Welgedaan.
Groete,
JHN
Dit lyk uitstekend. Ek lei af van die fotos dat jy die grendel eers blink geskuur het, en toe die jeweling daarop gedoen het? Welgedaan.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: jewling op slot
So maak mens.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: jewling op slot
Net so.Johan Nel wrote:7mm,
Dit lyk uitstekend. Ek lei af van die fotos dat jy die grendel eers blink geskuur het, en toe die jeweling daarop gedoen het? Welgedaan.
Groete,
JHN
Brillo en groen skuur sponsie vir die "growwe" werk en duisend grit skuurpapier vir die hoekies.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: jewling op slot
Sewe-mil"7mm": Wolf, ek was verveeld toe try ek dit ook.
Uitstekend! Hoop jy is nog verveeld. Ek bring myne ook!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: jewling op slot
7mm dit lyk regtig baie goed hoor!
Vir die manne in SWA wat nie die gereedskap het of diet eerder nie self wil doen nie, ek het vanoggend met Gunnar by Rosenthals in WHK gesels, hulle het n masjien bestel wat dit doen - so een van die dae kan jy dit teen koste by hulle laat doen - indien jy nie dit wil DIY nie.

.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: jewling op slot
Hi Piet,Piet-Skiet wrote:Manne ek wil twee van my geweere se slotte lat jewel mar ek kry nie 'n wapen smit wat dit wil doen nie? Wie het dit al lat doen? Waar en hoeveel het julle betaal?
ek was laasweek by Arms in Waterkloof gewees om so bietjie werk te laat doen aan my sneller en slot ... het vir Chad (geweer smid) gevra of hulle jewelling doen en hy het gese definitief. Hy't my 'n slot gewys wat hy ge-jewel het vir 'n klient en ek moet se vir so om en by R600 het dit vir my na 'n absolute bargain geklink. Gee vir Chad 'n lui op 012-347 1917 en gesels met hom.
Groete
Jaco
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: jewling op slot
Mooi so 7mm. Ek moet sê my Howa se slot lyk ook so half afgevryf en ek dink dir jeweling sal mooi werk. Ek gaan so bietjie jou idee afloer.
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: jewling op slot
Regso.Pieter Willem Vorster wrote:Sewe-mil"7mm": Wolf, ek was verveeld toe try ek dit ook.
Uitstekend! Hoop jy is nog verveeld. Ek bring myne ook!
Ek is more middag by die fabriek.
Groete,
Gawie.
Ns. Dankie vir die koffie. Die melk is nou op.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: jewling op slot
Regso.7mm wrote:[Sewe-mil
Uitstekend! Hoop jy is nog verveeld. Ek bring myne ook!
Ek is more middag by die fabriek.
Groete,
Gawie.
Ns. Dankie vir die koffie. Die melk is nou op.
Deesdae is die koeie ook nie meer wat hulle was nie of het die kallers uitgesuip?.
Sewe-mil, jy moet hier gadgests van jou op die post, Gadgets, 'n boer maak 'n plan sit, met 'n kort beskrywing. Dan is alle gadgets bymekaar, anders gaan dit verlore!!!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: jewling op slot
WoW maat lyk regtig goed netjies
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: jewling op slot
Wat gebruik jy daar as skuur pennetjie?...lyk soos iets met insulation tape om...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: jewling op slot
Riaan van moot wapens prt doen dit ook!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: jewling op slot
Jy is reg Cobus. Ek het 1000 grit skuurpapier knap opgerol en met insulasie band vasgetrek.
Ek het vanoggend met'n strooitjie ge-eksperimenteer en dit het nogal goed gewerk.
Ek het vanoggend met'n strooitjie ge-eksperimenteer en dit het nogal goed gewerk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: jewling op slot
Sjoe dit lyk nou baie mooi julle. Dit sal seker nie werk op 'n "fluted" slot nie?
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: jewling op slot
Hierdie lyk na 'n lekker mooi storie! Ek gaan die Sako sin probeer doen na 'n paar oefen rondtes. Ek weet mens kry milling machine weiss los te koop, sal proses makliker maak dink ek.
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: jewling op slot
7mm jy weet wat...... Sien jou binnekortPieter Willem Vorster wrote:Sewe-mil"7mm": Wolf, ek was verveeld toe try ek dit ook.
Uitstekend! Hoop jy is nog verveeld. Ek bring myne ook!