Naand manne
Lanklaas op die forum rond gesnifful... Paar manne het my boodskappe gestuur en gevra waar ek is. Ek is vir so 2 weke op verlof so het weer bietjie tyd om daar by pa uit te hang en goed breek.
Dog ek deel met julle n .416 Rigby wat ons op een van ons Bespoke Slot aksies gebou het.
Geniet hom
Groete
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9384_zpsac2f9273.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9383_zpsca3fc4b4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9382_zpsd533f7bb.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9381_zpsa3f20303.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9375_zpsb9ebaa3e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9370_zpsc6dda9a4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9368_zpsd043c959.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9366_zps9a37af15.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9354_zpsed6f40dd.jpg[/image]
Bespoke .416 Rigby
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .416 Rigby
Video van die wapen se voer vermoe:
http://youtu.be/S9pOxIRe7A0
50m v-express sights inskiet
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9340_zps83668bb5.jpg[/image]
http://youtu.be/S9pOxIRe7A0
50m v-express sights inskiet
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9340_zps83668bb5.jpg[/image]
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Bespoke .416 Rigby
Ralph, baie mooi geweer, wie het die grafiese werk op die roer gedoen?
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .416 Rigby
Naand se Smiley
Baie dankie, jong ons het 2 grafeerders wat elkeen iets anders op die wapen gedoen het, sal bietjie die 'baas' vra.
Groete
Ralph
Baie dankie, jong ons het 2 grafeerders wat elkeen iets anders op die wapen gedoen het, sal bietjie die 'baas' vra.
Groete
Ralph
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bespoke .416 Rigby
Baie mooi !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- piet
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Nov 09, 2011 8:01 pm
Re: Bespoke .416 Rigby
pragtig wat prys so een van hulle
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .416 Rigby
Naand Pietpiet wrote:pragtig wat prys so een van hulle
Soos die wapen hier is met teleskoop = R 70 000.00
Elke part op die wapen, behalwe die loop en teleskoop , word deur ons vervaardig.
Groete
Ralph