kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
-
Twee Tand

Ek wag kwotasies in vir ongedierte jag op Alkantpan.
ek wil die area opdeel in vier areas, omdat dit groot is. (84 000 ha+/-)
ek beplan om vyf nagte te gebruik.
Alkantpan is 70km vanaf Prieska, Noord Kaap.
Vir verdere navrae e-pos my gerus by geitjiespan@gmail.com of skakel my
op 084 825 7406.
Groete
TT

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
TT
Ek dink jy soek op die regte plak na jagters. Wil egter net noem dat jy miskien na sekere minimum standaarde moet kyk waaraan die jagter moet voldoen voor jy hom aanstel. Indien jy belangstel kan ek jou bietjie meer adviseer rondom die standaarde wat ons stel/aanbeveel aan jagters wat hierdie soort van ding doen.
Dit sal ook help as jy bietjie meer agtergrond t.o.v. die terrein, plantegroei, omvang van die probleem en infrastruktuur soos waterpunte kan gee. Dit sal baie help om die jagter 'n beter idee oor 'n kwotasie te gee. Laastens sou ek aanbeveel dat jy met Tafjak hier op die forum in verbinding tree. Ek is seker dat hy bereid sal wees om meer inligting aangaande bogenoemde aan jou kan deurgee.
Hoop jy kom reg. Kontak my gerus as daar vrae is.
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
TT,
Kyk vir Chris 101 hy is van Prieska as ek reg kan onthou.
E-pos adres: chrisfouri@yahoo.com
Dink hy het genoem hy is in Namibie vir 'n rukkie
Hein

Last edited by KSV on Mon Jul 05, 2010 12:46 pm, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
TT
Nee wat Taffie is maar die man wat ons jakke in Agtersneewberg erg in die bek geruk het.ek reken so 220 jakke in 18maande !
5 nagte is na my mening ook te min vir jou doel,begin sommer by 20 jagnagte vir n begin.Laat die Tawwe een n span van 4 of so jagters opmaak(Chris101 ingesluit) en looi hulle !
My 1 sent

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Is hierdie nie die ideale geleentheid vir so probleemdier jagter kompetisiejie nie , amper so iets soos 'n OTA op een bepaalde gebied ?
Geroer-nie geskud nie
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Hallo almal
Ek dink dit is n baie slim plan wat jy daar het. As ek n voorstel kan maak dan moet ons dat die groot manne saam n kwotasie uitwerk vir die mense en dan kan n klomp van ons daar gaan skiet. Al wat ons sal moet aan dink is dat die manne wat dan daar wil gaan skiet sal nie reiskoste kan vra nie, maar op hulle eie onkoste daar kom en dan skiet. Maar dan word jy vergoed vir al die ongediertes wat jy dan skiet.
Nico

As long as there's lead in the air there are hope
-
tafjak
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Twee Tand
As ek kwoteer sou dit in die omgewing wees van R750-00 per jakkals met 'n maksimum van R2500-00 per nag per jagter en minimum fooi van R750-00 alles ingesluit.
Wat dit eintlik beteken is dat as jagter 5jakkalse vir die nag skiet sal die fooi nie R2500-00 oorskry nie, maar anderkant is ook waar dat as jagter niks skiet nie sal die fooi R750-00 beloop.
Net 'n gedagte.
Voorspoed
Taffie
As ek kwoteer sou dit in die omgewing wees van R750-00 per jakkals met 'n maksimum van R2500-00 per nag per jagter en minimum fooi van R750-00 alles ingesluit.
Wat dit eintlik beteken is dat as jagter 5jakkalse vir die nag skiet sal die fooi nie R2500-00 oorskry nie, maar anderkant is ook waar dat as jagter niks skiet nie sal die fooi R750-00 beloop.
Net 'n gedagte.
Voorspoed
Taffie
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Oom Taffie
Dit klink vir my reg so.
Wat se julle ander van dit.
Nico
Dit klink vir my reg so.
Wat se julle ander van dit.
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Baie billike voorstel Tafffie. Net jammer dit is so v?r van my af, sal graag wil help.
Mooi loop
Mooi loop
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Freek
Ons kan mos maar n plan maak. Jy kan met een van my voertuie af kom tot by my dan gaan ons saam. Jy bring net jou roer saam en kom.
Nico
Ons kan mos maar n plan maak. Jy kan met een van my voertuie af kom tot by my dan gaan ons saam. Jy bring net jou roer saam en kom.
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Is reg so. Laat weet net die tyd en plek, daai trippie wil ek nie mis nie. Dankie vir die voorstel Nico!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
MMMMM.
Ek sal self so rukkie verlof kan neem vir n paar dae....
Taffie.
Dit kan dalk die vorm aanneem soos ons probeer reel het in Burgersdorp by Pappa Btitz se huis of hoe?
Maar as dit realiseer Gebruik eers die voltydse manne en van ons deeltydse jagters kan maar inval by hulle reelings.
Groetnis
JB

Shoot straight and tell the truth!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Hoekom split ons hom nie op nie.
Elke kar moet 'n Pro op he en 'n deeltydse jagter. Dan verhoog ons die standaard van die deeltydse manne ook sommer met die kompetisietjie ook.
Hein
Elke kar moet 'n Pro op he en 'n deeltydse jagter. Dan verhoog ons die standaard van die deeltydse manne ook sommer met die kompetisietjie ook.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Dit klink vir my of die n lekker besigheid kan word.
Nico
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Kan ek een van die deeltydse jagters wees? Het ek al genoem dat ek 'n killer vleis braaier is? 
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Wed Jul 07, 2010 3:50 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Onthou 70% van die oppervlak is ontoeganklik,jy sal die jakke moet inroep van ver af,hierdie is die taak vir n paar meesters in die roep kuns.
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Ek volunteer ook as 'n drywer. JB praat net as jy een soek. Ons kan mos saam hier afsleep.
'n Mens kan mos nie ondervinding koop nie.
'n Mens kan mos nie ondervinding koop nie.
Geroer-nie geskud nie
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Ek vat eerste plek op enige kar!
Hoor ek is darem ook self 'n yster met 'n rib
Hein
Hoor ek is darem ook self 'n yster met 'n rib
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Twee Tand
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Jammer ouens, Johan is reg. Groot gedeelte van die area is gevaarlike area's, en ek hanteer die jag op my eie.
Ek beweeg self met die jagter rond om te vermy dat iemand seer kry. Om n groep jagters daar in te vat sal die Bloedrivier storie na n pieknie laat klink.
Jammer. Ek dink self dit kon n geskietkundige braai geleentheid geword het, maar nou ja,

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
TT
Gaan jy op die toetsterein self roep of aangrensende plase?
rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Rooies
Dit klink vir my dit gaan op die toetsterein wees waar daar geskiet gaan word.
Ek het jou nommer vir die man gegee soos wat jy my gevra het. Hy sal jou seker later bel
Nico
Dit klink vir my dit gaan op die toetsterein wees waar daar geskiet gaan word.
Ek het jou nommer vir die man gegee soos wat jy my gevra het. Hy sal jou seker later bel
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Nico
Dankie sal laat weet as ons daar was.
rooies
Dankie sal laat weet as ons daar was.
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
Ambessa
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Hallo Twee Tand
Ambessa
Sonder om dinge te herhaal, onthou asb ook van die tapetjie en skaletjie - en goeie fotos van veral die tande.Twee Tand wrote:...hanteer die jag op my eie... ...met die jagter rond
Ambessa
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
TT
Ek het jou al ge epos met geen reaksie wie jy is.
Baie bly om te hoor van die jagtog.
Weet nie hoekom denel nou van ander jagter wil gebruikmaak maak nie.
Hulle het dan n jagter vir die laaste 10 jaar.Dit is ook al vir my baie duidelik gestel
dat hulle nie belangstel in ander jagter.
Laaste jagtog het 65 jakkalse in 4 nagte opgelewer.
Ek het so klein entjie van daar gehuur met baie min jakkals probleme.
EK reken hulle tender prossedure moet dieselfde hanteer word as die springbokke
as hulle van jagter wil verander.
Graag sal ek ook wil tender as dit nog oop is.
Chris 101

Knou die gediertes AF.
-
tafjak
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Chris
Jy bedoel hulle moet per kilogram tenders vra? Jong, dit sal lekker sports wees. Hoe reken jy is die getalle daar?
Lyk of die ou genoeg kwotasies gekry het. Die probleem is ons weet nie regtig hoekom die jakkalse geskiet moet word nie en of dit in die toekoms gedoen sal word nie. Ek weet net dat jakkalse wat eers geskiet word en dan gelos word om te maak soos hulle wil baie groter probleme later word.
Ek ken nie die gebied nie en weet ook nie wat om te verwag nie, so my kwotasie van R2500 per nag en alle jakkalse meer as 3 is op die huis sou net myself en die werkgewer beskerm het. As daar baie jakkalse is wen die werkgewer baie. Ek sou ook nie dom probeer wees en nie jou hulp ingeroep het as ek die jagwerk moes doen nie. Jy is immeers die man wat die gebied ken. Hierdie is 'n ideale geleentheid om te sien wat gaan gebeur en wat die opvolgwerk gaan oplewer.
Mooiloop