Jagreels
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jagreels
Reels is belangrik en soos NEGE3 hierbo noem 'n verhouding kan verder gaan as reels.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Jagreels
1) misskote a)as na die blad gemik word R100 b) kopskote volprys want dit lyk miskien mis maar dit is selde so
nog n punt wat ons gereeld oor gesels is die belaglike pryse op koedoebulle , ek het al die volgende tee gekom
1) boere wat kla dat hulle 45 koedoes verloor het met droogte en die jagters skiet te min , ek wonder hoekom as jou prys billik was sou jy nie die problem gehad het nie
2) die pryse is so want hulle is vir my buitelanders maar gereeld hoor jy daar is n spesifieke groot bul beskikbaar vir n billike prys (hoekom is hy besig on te vrek van ouderdom ) of jy kry goeie pryse in augustus want daar is te min afgehaal en die boer het of cashflow nodig of daar is nie kos nie
die lys gaan aan en aan
n oom het vir my pryse gegee op koedoe bulle en dit was n vaste prys van 5000 toe ek hom vra oor trofee diere was sy antwoord dit is n trofee bul as jy hom kuip en die horings vat want dan het jy nie vir vleis geskiet nie dit is dan 1500 extra. ek jag nou nog daar en is nie bang om n trofee dier teskiet as ek hom raakloop nie want dit bly billik.
vir my gaan dit alles oor bestuur en as jy weet daar moet meer wild die jaar afgehaal word gee die jagters n incentive om dit te doen soos as jy 2 bwb skiet kan jy die derde een kry vir x of as jy 3 skiet kry jy 20% afslag ens.
boere maak hulle geld met wild gejag want as die wild nie afgehaal word nie moet hy aan die einde van die winter voer en wat kos dit . maar ek kry die gevoel dat dagfooie belangriker vir somige ouens is as die wild wat afgehaal word en ek sien dit waar ouens stywe dagfooie vra en die wild is goedkoop (loop vir dae en sien niks scenario hy weet die wild is min) die teenoorgestelde is ook waar
die ouens wat billik is met alles hoef nie eers te bemark nie want sy cliente boek al vir die volgende jaar as hulle ry die problem is net om n gaaitjie op so plaas te kry en die ouens praat nie baie oor so plek nie . Dit is heeltemal tot almal se voordeel want die boer kan sy jagters keur en die jagters respekteer alles op die plaas want hulle wil nie hulle plek verloor nie. sommige groepe jag al dekades op so plaas.
ek jag omdat jag jag is en dstv en jacuzzies fasineer my nie ek is daar om te jag en nie om girls te vermaak nie as ek die luxuries gesoek het sou ek my en my vrou by n fancy gaste huis of hotel ingeboek het, ek soek net n plek om te slaap en om lekker kos te maak en te kuier en n bosveld vuur is darem die ding wat n jag n jag maak.
Ek sien almal vergelyk deesdae die pryse wat op veilings betaal word maar as jy jou plaas reg bestuur is dit jou aanteeld wat gejag word en die veiling pryse is net vir put en take operators
op die ou einde van die dag is die jagter die klient

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
Re: Jagreels
Ek besit (nog nie) n wild plaas nie - maar dit is in my toekoms planne.
Ek glo dat daar moet reels wees, maar jy wil ook nie he dat die reels die hele jag moet oorskadu nie.
Ek is n voorstaander dat elke jagter en nie jagter die reels lees en onderteken voordat hulle gaan jag.
Elke jagter moet ten minste 2 of 3 skote skiet op n teiken sadat jy kan sien 1) die jagter kan darm die teiken raak skiet en 2) die geweer is darm in.
As n nie jagter n jagter word deur die loop van die jag - geld die inskiet reel ook - so hy kannie net op die hitte van die oomblik skiet nie.
Die misskoot is een om oor mooi te dink - ek sien plek vir die "betaal vol prys vir die mis skoot"
- dit sal die jagter laat dink voor hy skiet. maar raak dit ook nie weer overkill nie - nog nie my mind opgemaak oor die een nie.
Ek het net my kop geskud toe ek Carl se storie lees en die manne skiet sommer verder terwyl hulle na n kwesbok soek...
Mens moet iets instel - sodra daar n tweede kwesbok is op n jag - moet die plaas bestuurder / eienaar ondersoek instel. Dis nou hier waar jy n PH benodig wat jy kan vertou. Indien nodig moet hy die jag aflas.
Bou maar n kliente basis op , pas jou pryse so aan dat mense (wat jy wil terug he) wil terugkom. Ban jagters wat aanjaag.

Last edited by evdberg on Mon Jun 03, 2013 11:44 am, edited 1 time in total.
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
.308 HOWA
9mm Glock 19
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jagreels
Ou maat, as die natuur roep dan roep hy, dan is dit soms moeilik om te korrelevdberg wrote:- so hy kannie net op die hitte van die oomblik skeit nie.
.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jagreels
Deon, my spel checker moet net daai fout kry vir my. Ek skiet gereeld!DWB wrote:Ou maat, as die natuur roep dan roep hy, dan is dit soms moeilik om te korrelevdberg wrote:- so hy kannie net op die hitte van die oomblik skeit nie.
.![]()
![]()
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jagreels
Knyp 'n ou dan beter?evdberg wrote:Gebruik Imodium manne...Imoduim !!![]()
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Jagreels
Nee Oom PW
Imoduim keer dat jy nie hoes nie
Imoduim keer dat jy nie hoes nie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jagreels
Daarvoor gebruik jy rooi-agteroorslaan-hoeswyn!Riaan Beeslaar wrote:Nee Oom PW
Imoduim keer dat jy nie hoes nie
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Jagreels
mens kry net 2 tipes jagters die wat al gemis en gekwes het en die wat dit nog moet doen .
dis nie lekker nie maar dit is deel van die leer kurwe want daar is baie faktore wat n rol speel in die veld. dis hoekom ek onderskeid tref tussen waarvoor jy mik . daar is ouens wat dae op die skietbaan spandeer en hulle wapens ken en nie bang is vir n kopskoot nie want hulle sal dit 99/100 keer reg doen maar dan kry jy ouens wat 5 skote voor n trippie skiet en dan onder groeps druk probeer kopskote skiet en dis hier waar die bogger ops intree .
ek gooi eerder bietjie vleis weg maar kry my bok as wat ek n R1000 se wind koop
die bekommernis is net wat leer ons ons kinders my oupa het altyd gese skiet hom in die enjin kamer hy gaan nie ver nie en as jy n fout maak is jou kanse baie better

Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Jagreels
Ek het vanjaar te veel blesbokke gehad en toe reel ander ou wat te min het laat van daai ouens hier kom skiet-groot honne wat by oa Rembrandt werk-ouens kom hier aan en 1ste ding wat ek sien is bier in die hande en dit gaan lekker-sê nie 'n woord nie en hulle skiet 4.Kom gister weer om nog 4 te skiet en PH wat hulle gebring het kon nie gister saamkom nie,1ste ding wat ek sê toe hulle opklim is dat hulle maar hulle bier net daar los voor hulle opklim.Point vir hulle 'n bok-hulle skiet "bladskote" en een ou laat loop en voor ek kan sien waar hy skiet hardloop bokke en hy stoot sommer nog een-alles is kwesbokke maar in plaas daarvan dat hulle wag dat ek hulle nader vat word bok sommer in hardloop van agter geskiet en in die gat natuurlik. Sonde om te sien hoe bokke hulle lywe sleep na sulke tipe skote.My bokke is mak en meeste skote is 100m of nader-nou as jy nie 'n blad op daai afstand kan skiet nie moet jy miskien van gewere af wegbly.My lorrie staan en wieg soos ouens bokkoors het.Oor drankgebruik voor jy klaar geskiet het gaan ek nie eers iets sê nie. Nou verstaan ek beter hoekom jagters eers gonge op sekere plase moet skiet voor jy kan uitgaan! Ek sal volgende keer hulle self met netjiese kopskote uithaal en aan slaghuis verkoop of vir behoeftiges weggee maar nie weer sal ek so iets toelaat nie. Aan die bosveldmanne-jy het nie nodig om lyfskote te skiet onder sulke omstandighede nie-oefen bietjie en skiet kopskote-as jy dit eers geleer het sal jy nie sommer anders weer skiet nie-dis net om daai "confidence" te kry.Ek check die een ou se geweer na die tyd en op 25m kan jy nie 'n groot target raakskiet nie-ander ou het scope afgehaal en teruggesit en niks gesê nie.Jammer paar ouens maak meerderheid se naam gat met sulke optredes!
Henry
Henry
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Jagreels
Geld kan nie klas koop nie...Henry 7 wrote:Jammer paar ouens maak meerderheid se naam gat met sulke optredes!
Henry
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jagreels
dit is ongelukkig so dat party mense geen respek vir die natuur het nie,maak nie vir hulle saak hoe n dier ly nie.wat die drank betref skiet geen man wat met n dop in die hand by my afklim vir daai dag nie.daar word ook nie in die veld gedrink tot ons klaar gejag is nie
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jagreels
Ek het nou al hier en daar gespot oor die dinkery, maar hierdie is ons jaggroep se ongeskrewe reel ook. Ons is n paar pelle wat nou al n paar jaar sama jag. Wanneer iemand nuut saamkom, word die reel vinnig neergele.johans wrote:dit is ongelukkig so dat party mense geen respek vir die natuur het nie,maak nie vir hulle saak hoe n dier ly nie.wat die drank betref skiet geen man wat met n dop in die hand by my afklim vir daai dag nie.daar word ook nie in die veld gedrink tot ons klaar gejag is nie
Veiligheid eerste manne!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jagreels
Ja nee kyk, jag is nie tyd vir dink nie, man moet mos ontspanBRNO .06 (Pierre) wrote: Ek het nou al hier en daar gespot oor die dinkery, maar hierdie is ons jaggroep se ongeskrewe reel ook. Ons is n paar pelle wat nou al n paar jaar sama jag. Wanneer iemand nuut saamkom, word die reel vinnig neergele.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Jagreels
As daar 'n skietongeluk of iets sootgelyks gebeur-is ek as eienaar verantwoordelik of nie?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jagreels
Ja henry 7 jy is,want jy moes gekyk het dat die manne die aand voor die tyd genoeg drink dat hulle nie meer die oggend wil drink nie 
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Jagreels
Johansjohans wrote:Ja henry 7 jy is,want jy moes gekyk het dat die manne die aand voor die tyd genoeg drink dat hulle nie meer die oggend wil drink nie
is dit nie tyd vir jou middagslapie nie?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jagreels
Hallo HenryHenry 7 wrote:As daar 'n skietongeluk of iets sootgelyks gebeur-is ek as eienaar verantwoordelik of nie?
Dit is hoekom daar n vrywarings vorm onderteken moet word deur alle betrokke persone op die jag alvorens daar met die bedrywighede begin word.
Groetnis
Wouter
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Jagreels
Dankie Wouter
Ek laat dit omtrent nooit toe nie,vanjaar is uitsondering oor getalle.
Waar kry 'n ou daai vorms?
Mooi bly
Henry
Ek laat dit omtrent nooit toe nie,vanjaar is uitsondering oor getalle.
Waar kry 'n ou daai vorms?
Mooi bly
Henry
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jagreels
Henry
Daar is redelike voorbeelde beskikbaar op die net. Indien jy sukkel laat weet my dan stuur ek vir jou n voorbeeld per e-pos.
Groetnis
Wouter
Daar is redelike voorbeelde beskikbaar op die net. Indien jy sukkel laat weet my dan stuur ek vir jou n voorbeeld per e-pos.
Groetnis
Wouter
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jagreels
Dit kan jou in lelike moeilikheid laat beland!Piet-Skiet wrote:Die boere is nogals agter wat dit an betref. Ek het nog net een keer 'n vrywaaring geteken op eenige van die plaase waar ek gan jag het.
Het saak gedoen waar 'n dronk jagter van die bakkie afgeval het tydens 'n "night game drive" en 4 weke later toe val die dagvaarding by die boer! Jagter beweer toe die boer het hom nie gewaarsku dat hy van bakkie kan afval as hy dronk is nie....
Vreemde wereld...
Aim small, miss small
-
Zack Benade
Re: Jagreels
Eugene
Ek stem saam. My vriende is ongelukkig ook in die reg bedryf.
Naakse stories en eise is aan die orde van die dag.
Dis waarom die vrywarings briewe aan beide kante (Boer en jagter) kan gaan. Al het jy 'n vrywarings brief is daar nog genoeg gate in ons regstelsel om iemand te dagvaar.