30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
-
KC
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Pierre,
As n ou nou dink die lot 66 in vinniger as 67 en jou dop kapasiteit is groter as my Lapua doppe dan vergelyk die 165 AC en BT baie goed met lading en spoed.
Ek het gereken om my 180gr Sierra Pro Hunters te laai met 53 na 54 gr lot 67 vir n spoed so om en by 2600 na 2650. Vergeleke met jou dop kapasiteit van Federals klink dit omtrent of ek baie na aan die kol gaan wees.
Help nogal om notas te vergelyk as n ou al die inligting het

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Jy is reg. Ander manne se notas help altyd. Ek kry baie sommer inligting deur net deur ander manne se notas te lees. Die vriend vir wie ek laai het ons lot 67 gebruik, en daar was n baie klein verskil in spoed tussen die Lot 66 en lot 67.KC wrote:Pierre,
As n ou nou dink die lot 66 in vinniger as 67 en jou dop kapasiteit is groter as my Lapua doppe dan vergelyk die 165 AC en BT baie goed met lading en spoed.
Ek het gereken om my 180gr Sierra Pro Hunters te laai met 53 na 54 gr lot 67 vir n spoed so om en by 2600 na 2650. Vergeleke met jou dop kapasiteit van Federals klink dit omtrent of ek baie na aan die kol gaan wees.
Help nogal om notas te vergelyk as n ou al die inligting het
Veiligheid eerste manne!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Jag: 165gr Nosler Accubond, 165gr Ballistic tip
Baan: 165gr Nosler Ballistic Tip en 175gr Nosler CC (my geweer hou BAIE van hom)
Baan: 165gr Nosler Ballistic Tip en 175gr Nosler CC (my geweer hou BAIE van hom)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Hoe maak jy 'n 308 van jou 30-06 ...
Ek wil nie snaaks wees nie maar as ek so na die syfers kyk lyk dit of van die manne die data gee wat hulle vir hulle 308's het 
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Eina Arnold jy raak nou n sensitiewe sakie. Juis na al die syfers gekyk wat my laat besluit het op 308 instede van 06 maar lyk my party ouens is nie so slim 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Hier is darem n paar manne wat die 30-06 tot sy reg laat kom 
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Arnold, nou wat sal dit nou wees: "slow and steady" of "fast and ferious"?Arnold wrote:Hier is darem n paar manne wat die 30-06 tot sy reg laat kom
Ek dink julle 2 krap nou aan die groot leeu (06) se klotte
Ek gaan nou juis moreoggend 3 gemsbokke gaan skiet met die 0-kwes vir vriende.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
n Nil kwes skiet net lekekrder bond as jy hom vinniger skietKalahari wrote:Arnold, nou wat sal dit nou wees: "slow and steady" of "fast and ferious"?Arnold wrote:Hier is darem n paar manne wat die 30-06 tot sy reg laat kom![]()
Ek dink julle 2 krap nou aan die groot leeu (06) se klotte![]()
Ek gaan nou juis moreoggend 3 gemsbokke gaan skiet met die 0-kwes vir vriende.
Daai ding moet loop soos stroop!
Veiligheid eerste manne!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Stroop loop darem te stadig 
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Arnold, hier in die Kalahari is dit so warm die stroop loop darem heelwat vinniger as ander plekke 
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Ja nee,
Kalahari, soos die winter hier wegbly op die oomblik is dit hier ook so
Kalahari, soos die winter hier wegbly op die oomblik is dit hier ook so
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Ek skiet eerder bond met my ''KWES'' voor ek my skool gradeboog moet saamvat veld toe.303 wrote:Eina Arnold jy raak nou n sensitiewe sakie. Juis na al die syfers gekyk wat my laat besluit het op 308 instede van 06 maar lyk my party ouens is nie so slim
vlakvark en bosvark Bvk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Ek het darem van daai langer bipods sodat ek die 308 kan skiet soos n mortuur 
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Het jy ook iemand wat die patroon indruk van agter af wanneer jy reg staan om te vuurArnold wrote:Ek het darem van daai langer bipods sodat ek die 308 kan skiet soos n mortuur
Veiligheid eerste manne!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
165gr Hornady GMX al die pad
2850-2900fps
7mm ctc 3 skoot groepe as ek wakker is
2850-2900fps
7mm ctc 3 skoot groepe as ek wakker is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Watse kruit en lading gerbuik jy vir die koeels?Capt. Oblivious wrote:165gr Hornady GMX al die pad
2850-2900fps
7mm ctc 3 skoot groepe as ek wakker is
Veiligheid eerste manne!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Is die 165gr nie effe lank nie?BRNO .06 (Pierre) wrote:Watse kruit en lading gerbuik jy vir die koeels?Capt. Oblivious wrote:165gr Hornady GMX al die pad
2850-2900fps
7mm ctc 3 skoot groepe as ek wakker is
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Hornady 180gr SST - baan
Hornady 150gr GMX - jag
BRNO 30-06 (1981)
Hornady 150gr GMX - jag
BRNO 30-06 (1981)
Last edited by Hennie van der Merwe on Wed Jul 17, 2013 10:20 am, edited 1 time in total.
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Nosler 165g BT 2820v/s
Nosler 165g AB 2820 v/s
Sit ook bietjie watter maak en model "kwes" julle het by vir interresantheid.
Remington M700 22" loop
Nosler 165g AB 2820 v/s
Sit ook bietjie watter maak en model "kwes" julle het by vir interresantheid.
Remington M700 22" loop
Last edited by 3006 on Wed Jul 17, 2013 11:04 am, edited 1 time in total.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Wheatherby Vangaurd SporterAlwyn wrote:165gr Sierra Gameking (+/- 2750fps)
220gr PMP (+/- 2340fps)
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Berger 168gr vld target
Lapua doppe
S365 lot 67, 55.5gr
Federal match slagdoppe
Koeel so 1mm van groewe af
Chrony was laas gedoen in Desember met hierdie kombinasie en n gemiddelde spoet gekry van 2920 fps
Nog nie in die winter gechrony nie, maar spoed behoort bietjie minder te wees in die winter soos ek dit verstaan.
Ek wil dit nie aanbeveel nie maar ek het goeie sukses gehad met swart wildebees jag n paar weke terug met die berger vld target punte.

O ja skuus, Musgrave 30-06 Lyttelton RSA
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Winchester XP3 - 180gr Jag
Sellier en bellot - 180gr Baan.
Wil begin kyk wat maak die Barnes vortex 150gr in my geweer (Sako Finnbear)
Die nuwe geweerwinkel hier by my verkoop darem die Vortex.
Sal later herlaai.
Sellier en bellot - 180gr Baan.
Wil begin kyk wat maak die Barnes vortex 150gr in my geweer (Sako Finnbear)
Die nuwe geweerwinkel hier by my verkoop darem die Vortex.
Sal later herlaai.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
150gr HV GSC , S355 , 54.5gr
Howa 1500
Howa 1500
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
150gr HV GSC , S355 , 54gr
Fabrique Nationale Mauser Action
Fabrique Nationale Mauser Action
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution