Kan .404 Jeffery dies ingebring word uit Amerika
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Kan .404 Jeffery dies ingebring word uit Amerika
Ek koop nou twee stelle .404 Jeffery Dies van Hornady wat deur my swaer ingebring gaan word uit Amerika. Is die tipe items gereken as beperkend? Sal my swaer die twee stelle kan inbring in sy gewone bagasie sonder moeilikheid by die lughawens? Ek hoor graag van julle wat weet??
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kan .404 Jeffery dies ingebring word uit Amerika
Ja wat...
Behoort nie n probleem te wees nie
Behoort nie n probleem te wees nie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment