Hallo aan almal
Is nuut hier op die forum maar het al n paar keer hier rondekyk
en dit lyk of daar baie kennis hier is waarin ek graag sal wil deel.
Dankie
Werner
Nog n nuweling
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Nog n nuweling
Welkom Werner. Jy is nie miskien Werner Smit nie? 
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nog n nuweling
Welkom op die forum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog n nuweling
Welkom Kwela. Vertel ons bietjie waar jy plak en waarmee jy skiet. 
-
kwela
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed May 08, 2013 7:37 pm
Re: Nog n nuweling
Baie dankie manne.
Jammer ek skryf nou eers terug sukkel ma so bietjie met die telkom lyne.
Oom Pieter ek Bly in pretoria en skiet .243, 30-06 en .375
Jammer ek skryf nou eers terug sukkel ma so bietjie met die telkom lyne.
Oom Pieter ek Bly in pretoria en skiet .243, 30-06 en .375
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Nog n nuweling
Werner
Baie welkom en geniet dit. Jaco
Baie welkom en geniet dit. Jaco
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Nog n nuweling
Welkom Werner
Hier praat ons almal dieselfde taal-jag
Groete
Hier praat ons almal dieselfde taal-jag
Groete
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nog n nuweling
Welkom, hoop jy geniet dit.