Die "ge-centre" ding pla maar ook. Dis was baie makliker om die forum te lees toe alles "left aligned" was. As dit so moet bly, sal 'n ou seker daaraan gewoond raak, maar ek verkies ook die vorige uitleg.PaulM wrote:Heinrich,jaracal wrote: Stuur asb vir my 'n print-screen van hoe die "ge-centre" lyk.
Groete
Hier is hoe my skerm uitleg lyk (jammer, die resize het nie so duidelik uitgekom nie). Ek gebruik IE 9, en die teks was
altyd 'left aligned' tot so paar dae terug. Begin nou so half gewoond raak aan die 'centre aligned' uitleg, maar dit lees
nie so maklik nie.
Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Hi,
Wou net hoor enige iemand al iets verder gehoor het oor die "ge-centre" layout? Myne is ook so, ek gebruik Interne Explorer. Kan darem nog alles op die forum doen soos gewoonlik en raak vinnig gewoond aan die layout. Wonder sommer net of dit n verstelling is wat ek kan doen en of daar n klomp "programming" werk sal nodig wees.
Dankie vir n lekker forum!

Baie dankie vir die terug voer Ludwig! Dis baie vinnig - beter as baie besighede se diens!
Ek sal google Chrome download.
Ek sal google Chrome download.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Ludwig wrote:Dis beslis 'n IE9 issue. Het met my IE9 ook getoets en selfde ondervind. Download Google Chrome browser gratis. Baie beter as IE, en veroorsaak nie die "centre aligned" issue nie. Intussen sal ek as ek kans kry probeer soek na 'n oplossing vir die IE9 issue, maar dit gaan dol tans so ek het nie baie tyd vir die forum nie.
Dankie. Google Chrome nou net geinstalleer. Alles is nou weer honkie-dorie met die skerm uitleg!
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Hein,
ek kry die error message nogal gereeld vanaf laasweek.
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.
--------------------------------------------------------------------------------
Apache Server at jaracal.com Port 80
Dan expire die webblad en moet mens van vooraf inlog.
Rapporteer maar net ter info.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Terwyl FHM nou 'n probleem het (hierdie keer nie met 'n spinnekop nie), wil ek ook vra waarom sekere posts so groot is dat dit my normale bladsy oorskry.
Blesbok het bv. 'n post oor 'n springbok geplaas wat heeltemal te groot (wyd) is vir die bladsy.

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Ek kry die selfde boodskap as FHM en het ook al gewonder soos oom PW hoekom is van die posts so groot
Reggie
Reggie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Het ook die problem opgetel
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Die rede dat sommige posts te groot is en jy dus links / regs moet scroll om alles te kan lees /sien is omdat sommige manne fotos laai wat te groot is vir die standaard screen. Die fotos moet kliener gemaak word voor die pos, dan pas dit op die bladsy. So dit het niks met jou screen uit te waai nie - dis maar net oor groot fotos erens op n pos is, en dan kompenseer die webblad en maak dus jou blad groter.
Ek dink die regte groote van fotos om te pos op die webblad vir standaard sig is 640 x 480. Sommige ouens pos groter, dis al.
Ek dink die regte groote van fotos om te pos op die webblad vir standaard sig is 640 x 480. Sommige ouens pos groter, dis al.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Kry ook die probleem + gister en vanoggend vroeg het ek periodiek 'n blank blad {Soos in geheel wit} gekry as ek die view unread post geklik het.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
julle bulle te veel op die forum, dit waar die probleme inkom 
HOU HOM DAAI DIKTE
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Service Temporarily Unavailable
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.
Apache Server at jaracal.com Port 80
Kry ek nou die een

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Kry die' nou gereeld as iemand post terwyl ek besig is met 'n antwoord.
Internal Server Error
The server encountered an internal error or misconfiguration and was unable to complete your request.
Please contact the server administrator, webmaster@jaracal.com and inform them of the time the error occurred, and anything you might have done that may have caused the error.
More information about this error may be available in the server error log.

Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Selfde aan my kant. Sien die koue vries hom ook sa af en toe.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Service Temporarily Unavailable
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.
--------------------------------------------------------------------------------
Apache Server at jaracal.com Port 80
Kry die al heeldag vandag, dink Oom moet bietjie die manne begin vasvat. Ons betaal mos nou juis dat dit nie moet gebeur nie

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Weet nie of daar 'n verband is nie, maar ek sukkel die laaste tyd om by ABSA se internet bank diens in te skakel. Toe ek navraag doen sê hulle die problem is by Internet Explorer en dat ek Google Chrome moet gebruik. Dit het die problem opgelos. Dalk help dit ook hier.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Dis moontlik, ek kry dit op my foon en op die Laptop.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Hierdie nuwe betaal server beindruk my nou regtig nie. Ek het nog nooit soveel probleme met 'n website ervaar nie.
Ek kry daagliks die volgende error:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/error.JPG

Goed, beter, 6millimeter!
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Ek gebruik nou Google Chrome in plaas van Internet Explorer en het baie minder problem. Die skrif sit ook nie in die middle van die bladsy nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Chrome los nie my probleem op nie. My Android foon wys dieselfde errors.
Goed, beter, 6millimeter!
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Ek het te gou gepraat. Ook nou net daai error op Chrome gekry
Skrif sit darem aan linkerkant
Skrif sit darem aan linkerkant
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
En 'n uur later, selfde probleem.
Ek het met Firefox ook probeer, en kry steeds die error.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Errorff.JPG
Ek het met Firefox ook probeer, en kry steeds die error.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Errorff.JPG
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Service Temporarily Unavailable
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.
Apache Server at jaracal.com Port 80
Nou gekry toe ek na nuwe posts wou oorbeweeg.

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Kry ook redelik gereeld die boodskap. Ek gebruik chrome en explorer 9
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.
--------------------------------------------------------------------------------
Apache Server at jaracal.com Port 80
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.
--------------------------------------------------------------------------------
Apache Server at jaracal.com Port 80
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta