30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Hornady 150/ 165 / 180 gr Interbond vir jag en 150gr Interlock vir jakkalse
Last edited by vlakvark1 on Fri May 31, 2013 9:05 am, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
Barnes 150/130 vir jag.
Sierra, PMP, Hornady vir baanskiet en oefen - van 125-180gr.
Sierra, PMP, Hornady vir baanskiet en oefen - van 125-180gr.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
PMP 155gr Match vir baan.
130gr Impala vir jag
Gaan die jaar ook 150gr Barnes TTSX probeer vir jag.
130gr Impala vir jag
Gaan die jaar ook 150gr Barnes TTSX probeer vir jag.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
150gr
Nosler BT - Baan, jag
Nosler AB - Jag
Barnes TTSX - Jag
Nosler BT - Baan, jag
Nosler AB - Jag
Barnes TTSX - Jag
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
'Barnes TSX 165gr vir jag en Hornady SST 180gr vir Jakkies
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
PMP Proamm op die oomblik. Het Swift A-frame gekry om te probeer as die huidge voorrad uitgeput is.
Groete.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
Nosler BT 150gn vir baan
Nosler AB 150gn vir jag
Nosler AB 150gn vir jag
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
Remington 150gr Core Lokt
Ek oorweeg om na die Barnes TSX oor te gaan, maar hulle is duur.
Ek herlaai nie.
Ek oorweeg om na die Barnes TSX oor te gaan, maar hulle is duur.
Ek herlaai nie.
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
180gr accubond in lapua doppe
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
168 gr PMP en 150 gr Hornady SP vir baan
150 gr Interbonds vir jag.
150 gr Interbonds vir jag.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
Jag 150gr GSCHV (2958vps)
Papier Horn Interlock, NBT (2563vps)
Papier Horn Interlock, NBT (2563vps)
Last edited by Carl on Fri May 31, 2013 1:30 pm, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
Ek sien so baie van julle skiet 150gr en ligter uit die 06. Hoekom so min 165gr? Hy loop mos nog n goeie spoed uit die nulkwes of hoe?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
Die ligtes is meestal mono, ander reels geld.
Maar manne soos Nick skiet op die vlaktes dan is die 150's koning. Maar ek sou 180gr of 220 aanbeveel vir die bos in konvensionele koeëls.
Maar manne soos Nick skiet op die vlaktes dan is die 150's koning. Maar ek sou 180gr of 220 aanbeveel vir die bos in konvensionele koeëls.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
150gr RN Quest en 130gr Quest corebonded
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
180gr Hornaday Interbond SP. Stel hom 25mm hoog op 100m, dan volg hy my burris se ballistic plex mooi tot op 300 meter. Verder as dit sal ek noooooiiiit skiet nie ;-)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
Ek sien hier is nog n man wat nie bang is om te betaal vir ordentlike jagkoels (fabriek) nieNEGE3 wrote:PMP Proamm op die oomblik. Het Swift A-frame gekry om te probeer as die huidge voorrad uitgeput is.
Groete.
As ek gaan konsessie springbokke skiet (40 - 50 skote n dag) dan skiet ek 150 gr Pro-Amms.
Last edited by FHM on Fri May 31, 2013 2:30 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
180gr Nosler Accubonds - jag
180gr Sierra Gamekings - papier
180gr Sierra Gamekings - papier
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
150gr Barnes TSX - Jag
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
150gr Hornady Interlock vir die baan
150gr Hornady GMX vir jag
150gr Hornady GMX vir jag
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Vir die wat herlaai sit die spoed by van die koeëls wat julle skiet as julle die spoed
weet.
Sal interesant wees om verskillende spoed te sien
weet.
Sal interesant wees om verskillende spoed te sien
vlakvark en bosvark Bvk
-
Rainbird
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Swift A-Frame 180gr vir bosveld jag.
Swift Scirocco 165gr vir vlakte jag.
Nosler Custom Competition 168gr vir papier.
Swift Scirocco 165gr vir vlakte jag.
Nosler Custom Competition 168gr vir papier.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
150gr Pro Amm vir vlakte
180gr Pro Amm vir Bosveld
180gr Pro Amm vir Bosveld
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy
Ek is gelukkig en deur 'n vriend kry ek die koeels so bietjie goedkoper. Ek sien dit so, As jy gaan jag is die koeels eintlik die goedkoop gedeelte daarvan maar dit is ook die belangrikste. Hoekom wil jy nou hier spaar. 'n Gekweste bok agv goedkoop ammo word dan eitlik baie duur.FHM wrote:Ek sien hier is nog n man wat nie bang is om te betaal vir ordentlike jagkoels (fabriek) nieNEGE3 wrote:PMP Proamm op die oomblik. Het Swift A-frame gekry om te probeer as die huidge voorrad uitgeput is.
Groete.Ek het Pro-Amm geskiet vir lank - kry regtig beter resultate en minder vleisskade met die 180 gr African Elite Swift A-Frames. Dis net fkn duur - by ons is dit R 800 n pakkie. Ek jag 2-3 keer n jaar en gebruik 1 pakkie - so die cost-ratio is goed genoeg vir my.
As ek gaan konsessie springbokke skiet (40 - 50 skote n dag) dan skiet ek 150 gr Pro-Amms.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
165gr BT 2800ft/s - baan
165gr AB 2822ft/s - jag
150gr GMX moet nog spoed doen - jag
dan wil ek nog met 150gr interlocks/sst eksperimenteer.
165gr AB 2822ft/s - jag
150gr GMX moet nog spoed doen - jag
dan wil ek nog met 150gr interlocks/sst eksperimenteer.
-
KC
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Agv die skaarste aan Noslers het ek vandag 600 x 180gr Sierra Pro Hunters gaan koop by S&O vir R445/100
As dit goed groep in my 30-06 en ek verwag geen probleme dan is dit my koeel keuse vir jag. Hoop hulle raak nie ook so skaars soos Noslers
Vir papier het ek nou 168 Nosler CC's en 165 BT's maar ek sal eerder die BT klaar maak en net CC's gebruik vir papier aangesien hulle goedkoper is per skoot