243 word ingewei!!

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

243 word ingewei!!

Post by Cobus(Cobb) »

Gou ‘n paar vragies mbt nuwe .243

QL gee node spoed van 3367ft/sek, ek kry:
3435
3432
3391
2772
3403
2742
3403
2764
3426
3401
Kan ek die lesings in rooi afskryf as Chroni errors?
Indien wel, kry ek ES van 44ft/sek en gemiddeld spoed van 3413ft/sek….nou verander ek my Burning rate factor van 0,4400 na 0,4525, (minder as 3%)wat my QL spoed gee van die verlangde 3413ft/sek,

Ek luister

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: 243 word ingewei!!

Post by PJS »

More Cobus

Ek sien hiers niemand wat antwoord nie. Ek sal maar nou my nek uitsteek en sê wat ek DINK en wat ek ervaar het.

Ek stem
Cobus(Cobb) wrote:Gou ‘n paar vragies mbt nuwe .243

Kan ek die lesings in rooi afskryf as Chroni errors?
Ek hanteer die uitskieters ook so maar ek merk die doppe met n permanente merker en gaan weeg die doppe asook hulle water kapasiteit. Dit gee soms n antwoord, maar nie noodwendig altyd nie. Die doppe word dan dopgehou deurdat ek hulle merk. n Ander ding wat ek gesien het die tyd van die jaar is dat die chrony wat ek het, baie keer so maak. Die son is erg skuins AGV die winter. Ek vermoed dit kan n rol speel. In die somer kry ek baie min sulke lesings en uitskieters. Ek sien wel dat Lapua doppe dit baie min doen en die ES het ek die week gesien tot so laag as 2-3 FT is oor 5 skote.
Daar kan natuurlik ook n klomp ander redes wees soos grein dryfmiddel verskille, nekspanning, nakwand dikte, koeël gewig ens ens wat verskil.
Cobus(Cobb) wrote:Gou ‘n paar vragies mbt nuwe .243
Indien wel, kry ek ES van 44ft/sek en gemiddeld spoed van 3413ft/sek….nou verander ek my Burning rate factor van 0,4400 na 0,4525, (minder as 3%)wat my QL spoed gee van die verlangde 3413ft/sek,
Cheers
Ek doen dit ook soos jy hier genoem het.

Mooiloop
PJ
Post Reply