ek ploeg nou. so oktober maand voor die grong te droog is, brak ek 'n kamp.
kan ek sommer 'n gras, mielie, enige iets so in die laaste klimaat van die grond saai vir weiding.
dit kan maar net so 4-6duim groei, dan kan skaap dit afvreet. dit sal nie hoer raak, want dit gaan anyway ttee droog word.
heet net gedink, as die trekker nou loop, kan ek netsowel iets insit?
wat stel jull slim manne voor?
droeland gewas?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
droeland gewas?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: droeland gewas?
Winter raaigras dalk? Of iets soos klawer wat bietjie stikstof in die grond sit?
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: droeland gewas?
Raaigras en klawer is albei maar aan die dors kant. Vir droee land sal hawer dalk n beter roep wees
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: droeland gewas?
Rog-SSR1-het 'n kouebehoefte of koring-groei ook vinniger as hawer-as jy hom wil laat aar toe gaan plant dan hawer want dan is hawer op sy beste.
Henry
Henry
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: droeland gewas?
Cassie, daar is 25mm reën oppad vir jou oor die naweek.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: droeland gewas?
Cassie ek het gars en hawer gesaai al vroeg in April. Die gars groei ver verby die hawer. Wanneer dit nou so koud raak is korog en gars al wat regtig iets word.cassie_calvinia wrote:ek saai nou hawer vir somer weiding. super dan?
Die vog gaan na Oktober in elk geval weg wees.
Die klomp reen wat vir die naweek voorspel word gaan baie welkom wees.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.