375 Ruger Bende

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Noors - Ruger Alaskan
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by Wouter Roets »

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

Dankie Wouter, wou dit nou net kom reg maak het..
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by Stefan764 »

Wouter Roets wrote: 30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
Kyk nou net!!!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

Nou ja, my aansoek is in, ai nou vir die lang wag!!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

Vir die manne wat belangstel, ek het 'n epos gestuur aan Somchem en herlaai data gevra aangaande die 375 Ruger, hulle het dit toe vir my mooi bymekaar gesit op 'n excell spreadsheet, so die wat belangstel stuur my 'n pm met jou epos adres, wou die spreivel hier pos maar sê die stelsel ek mag nie xls file pos nie...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

Wil tog net noem, die spreadsheet wat ek het, het verskeie worksheets binne die spreadsheet met ladings vir , 338 winmag, 8x57JS, 9.3x62, .375 H&H Mag, .404J, 416 Rigby, 458 win mag, 458Lott, 460 w.m, 470NE, 505Gibbs, 500J en die .375 Ruger
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3962
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau »

Wouter Roets wrote:1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
Maar my Wouter nou het jy die regte roer gekry. Laai hom nou bietjie en vertel jou bevindinge.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by Wouter Roets »

Tau

Dit voel al eintlik of ek die kaliber al jare het met die dat n mens al n klomp mense uitgehelp het met hulle sin. Ek het die roer gekoop vir die plaas en hy gaan sommer daar bly. Kliente gaan ook die gebruik van hom he en ek dink hy gaan perfek vir die leeujag wees. Hy gaan maar net n dieet van Barnes 270gr TSX en S355 gevoer word vir n spoed van 2550ft/sek. Genoeg medesyne vir die buffels ook. Dit is bitter jammer Ruger bring hom nie meer so uit nie want die geweer/kaliber is n wenner!

Groetnis
Wout
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3962
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau »

Ek het hom net so by Stefan gekry ek haal net nie daai spoed nie. Die Kaapse lug is te dik :)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by Wouter Roets »

Tau

Ons het net so gesukkel met Stefan se roer om die spoed te haal. Dit was met CCI250 primers. Toe ons oorslaan Fed 215 toe het alles bymekaar uitgekom.

Groetnis
Wout
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3962
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau »

Ek het dieselfde primers, en laai 70 gr S 355 vir 2445 fps. Dit is wel bitter lekker lading om tes skiet as jy die 200gr GS custom teen 2940 fps klaar geskiet het. Ek gaan hopenlik 12 Junie 'n Eland skiet tussen Etosha en Otavi in die bos. Ek dink dus waarvoor die roer en lading gemaak is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by Stefan764 »

Gooi hom 72,5gr S355 in daai Ruger Tau dan loop hy soos n Rot met Crocs
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3962
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau »

Stefan764 wrote:Gooi hom 72,5gr S355 in daai Ruger Tau dan loop hy soos n Rot met Crocs
Nee oo jitte man ek gaan daai gun se loop wegbrand soos ek nou aangaan.... :laugh: EK het reeds klaar gelaai en te laat om te verander voor ek Vrydag vertrek. Ek glo darem teen 2445 fps sal ek daai Eland dood kry....ander skiet ek hom met die 7mm en Ballistic tips.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

Hmm, domvraag van my kant af...hoekom wil julle die geweer so "warm" laai? Om nou meer as 2500fps te skiet?

Is die geweer gebou vir dit?
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by SV MAD (Henk) »

Ek slaan 3030fps met 200grGSCHV. 80gr S355. Loop soos 'n jet!
ek soek nog wapens...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

Nee @#$%, nou boul julle manne my!!!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3962
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau »

SV MAD (Henk) wrote:Ek slaan 3030fps met 200grGSCHV. 80gr S355. Loop soos 'n jet!
my 20" lopie slaan tans 2994 fps met 81.5 gr S 355.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

Tau, op watter afstand is jou geweer gezero op daai spoed?
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by Chris Swart »

Ek sien Somchem gee S355 en S365 as geskikte dryfmiddels vir die 375Ruger.
Kan een van die meer ervare manne my dalk sê wat is die voor en nadele van die een dryfmiddel teenoor die ander.
Ek weet die ontbrandings tempo verskil, maar wat is die praktiese verskil tussen die twee as dit by herlaai van hiedie spesefieke kaliber kom?

Is die een beter/meer geskik as die ander?

Ek kry binne kort my geweer, en moet nou begin herlaai, ek wil graag die eerste keer, die regte komponente koop.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3962
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau »

S 355 of S 341. Bly weg van S 321 ek het al die skoolgeld betaal.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by SV MAD (Henk) »

Ek het 24duim loop op my Ruger. Dalk die verskil met die ekstra spoed en minder kruit.

As jy wil, kan jy dalk nog S335 laai vir GSCHV. S355 en S365 is basies selfde performance uit 375, die S355 skop net MINDER plaak van jou tande af.
ek soek nog wapens...
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3962
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau »

Noors wrote:Tau, op watter afstand is jou geweer gezero op daai spoed?
Noors ek het die geweer gezero met Barnes 270gr TSX en dan skiet die GS customs so 2 duim hoog en 1 duim regs. Ek het die roer gekoop om 100m en nader te skiet. EK weet dit seker helske optimisties en die realiteit is seker dat ek verder sal moet skiet soms. Ek sal hom so 2 duim hoog laat skiet op 100 m en dan behoort ek tot en met 150 m veilig te wees.

Stefan SvMad moet nou kom help hulle het al baie met die roer geskiet. Ek het nog net so 60 skote geskiet op papier.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by SV MAD (Henk) »

Ek skiet met 300gr Claw en Sierra gameking met 65gr S355. Hy is gezero op 100m. Ek het die ladings so uitgewerk dat as ek 200gr GSCHV insit teen 80gr S355, dan is my teleskoop gezero op 200m ook met hom. So ek het 'n vlakte rondte en bos rondte!
ek soek nog wapens...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB »

Op die site,http://www.realguns.com/loads/375Ruger.htm, is van die kruit gelykstaande aan ons S335, S341, S365, niks S355 nie..
Post Reply