Roep kursus Postmasburg 24 Mei

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
Chuck
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Thu Feb 16, 2012 9:28 am

Roep kursus Postmasburg 24 Mei

Post by Chuck »

Dag manne

Oom Taffie het ingestem om 'n kursus te kom aan bied in Postmasburg die naweek van 24 Mei.
'n Gedeelte gaan ook afgestaan word aan die stel van slagysters en lokaas.

Kontak my by 083 ses nege 79 0drie7 indien jy belangstel.

Groete,

Izak
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Roep kursus Postmasburg 24 Mei

Post by KSV »

Dankie Taffie en die Gouse.

Lekker geëet gekuier en kursus gehad.

Maak mooi,
Hein
User avatar
Boerseun
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm

Re: Roep kursus Postmasburg 24 Mei

Post by Boerseun »

Ek wil net vir Oom Taffie daie dankie se vir die kursus. En dan wil ek net van my kant af vir Isak dankie se vir al die moeite wat hy gedoen het om die kursus te reel en so mooi te laat afloop.
Groete
Post Reply