Hallo 270 KENNERS
Eerstens baie dankie vir die terugvoer oor my 9.3 se node spoed, ek sal nog data verskaf oor die 308 en 243.
Hier is die specs van my 270 wat ek al getoets het:
Punt: Hornady Interlock 150gr
Kruit: S365
Lading: 50gr +-2630fps
51gr +-2744fps
Doppe: Winchester
Primers: CCI 200
TPL 80.66mm
H20 69.75gr
Hier volg die QL info waarna ek soek:
Voorgestelde TPL deur QL asseblief.
Kaliber: 270
Vabrikaat:CZ 550 De Lux
Dop: Winchester
Kruit: S365
Primer: Fed 210
H2O 69.75
Punt: 140 gr Nosler Accubond
Looplengte: 24 duim
TPL TOT teen lands: 84.98mm met Nosler Accubond 140 gr
Groete
Johan Van Rooyen
270 BRNU Node Spoed
- JohanVenterVanRooyen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Mar 26, 2013 10:29 am
270 BRNU Node Spoed
308 Musgrave
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 BRNU Node Spoed
My aanbeveling vir TPL = 84,5mm.
S365
Nodes
2930 en 3135. Begin by 53 gr en werk op in 0,5gr inkremente om die spoed te kry wat bereken is. Let wel dat 3135 baie naby aan piekdruk is en versigtig benader moet word.
S365
Nodes
2930 en 3135. Begin by 53 gr en werk op in 0,5gr inkremente om die spoed te kry wat bereken is. Let wel dat 3135 baie naby aan piekdruk is en versigtig benader moet word.
- JohanVenterVanRooyen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Mar 26, 2013 10:29 am
Re: 270 BRNU Node Spoed
Baie dankie sal hom so toets.
Bosveld groete!
Bosveld groete!
308 Musgrave
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
- JohanVenterVanRooyen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Mar 26, 2013 10:29 am
Re: 270 BRNU Node Spoed
Hallo Tripodmvr
Ek weet nie hoe om jou aan te spreek nie....
Se my gou die QL aanbevelings oor die 270 as ek 'nander punt wil gebruik naamlik die Hornady SST 140gr LOT # 2100248, gaan hulle die specs heel uitgooi anders as wat jy voorgestel het? Die res van die specs bly dieselfde.
Groete
Johan
Ek weet nie hoe om jou aan te spreek nie....
Se my gou die QL aanbevelings oor die 270 as ek 'nander punt wil gebruik naamlik die Hornady SST 140gr LOT # 2100248, gaan hulle die specs heel uitgooi anders as wat jy voorgestel het? Die res van die specs bly dieselfde.
Groete
Johan
308 Musgrave
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 BRNU Node Spoed
Hier kom die aanbeveling vir die 140 SST :-
Nodes is by 2810, 2935 en 3137vps.
Begin weer by 53gr en wees asb versigtig by die hoogste node. Lyk asof die Hornady hoër druk gee as die Nosler. Vir jagdoeleindes sal ek die Nosler Accubond die regmerkie gee. Vanmiddag gehoor hoe 'n plaasboer kla oor die doodmaakvermoë van Hornady fabrieks ammunisie wat met Interlocks gelaai is - dit ook met 'n 270 (koeëls het sleg opgebreek en diere het lank gevat om te vrek). Volgens hom het die PMP Pro-amms baie beter op die blesbokke en SWB's gedoen.
Nodes is by 2810, 2935 en 3137vps.
Begin weer by 53gr en wees asb versigtig by die hoogste node. Lyk asof die Hornady hoër druk gee as die Nosler. Vir jagdoeleindes sal ek die Nosler Accubond die regmerkie gee. Vanmiddag gehoor hoe 'n plaasboer kla oor die doodmaakvermoë van Hornady fabrieks ammunisie wat met Interlocks gelaai is - dit ook met 'n 270 (koeëls het sleg opgebreek en diere het lank gevat om te vrek). Volgens hom het die PMP Pro-amms baie beter op die blesbokke en SWB's gedoen.
- JohanVenterVanRooyen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Mar 26, 2013 10:29 am
Re: 270 BRNU Node Spoed
Baie dankie tripod
Jy help my geweldig baie.
Goed gaan.
Johan
Jy help my geweldig baie.
Goed gaan.
Johan
308 Musgrave
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco