more boere,

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
blesbok29
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue May 21, 2013 12:08 pm

more boere,

Post by blesbok29 »

More Almal, ek is nuut, ek vir lank op vergadering vlak met die groen mense gestooi. Ek boer en jag profesioneel. Ek besit en herlaai 223,243,308,3006,7mm X 66mm vH Express, 357 en 12 boor. Ek het al baie van die forum gehoor en sien uit na lid wees.
22,223,243,308,3006,7mm vH SE,12 bore & 357mag.
Jaco Naude
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm

Re: more boere,

Post by Jaco Naude »

Welkom hier!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: more boere,

Post by matewis »

Baie welkom blesbok! Weet sommer jy gaan dit baie geniet en dra lekker by met jou kennis en ervaring. Ek glo ons sal jou beter verstaan as die op jou vergaderings!

Groete
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: more boere,

Post by LongWolf »

geniet dit by ons.
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: more boere,

Post by Jaco Bezuidenhout »

More Blesbok,jy gaan dit sommer baie geniet. Baie welkom. Jaco
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: more boere,

Post by Smiley »

Welkom hier, geniet dit.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: more boere,

Post by PWV »

Welkom hier, Blesbok.
Ek glo jy het 'n paar interessante stories om met ons te deel.
Onthou hier is nie net boere op die Forum nie, maar ook heel normale ouens. >:D >:D
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: more boere,

Post by Armand Steenkamp »

Baie welkom Blesbok! Virtel asb van die kaliber ,7mm X 66mm vH Express? Nog nie van hom gehoor nie?

Groetnis
User avatar
blesbok29
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue May 21, 2013 12:08 pm

Re: 7x66 vom Hofe Super Express

Post by blesbok29 »

Mauser model 66, met twee omruilbare lope, 3006 en 7 x 66 vom Hofe Super Express, Ek het die roer by n oom gekry, (met RCBS dies en 300 patrone). Ek het nog nie herlaai nie, gebruik die Mauser net "high days and holidays". Model 66 het n "teleskopiese slot" aksie, kort geweer in klasieke EU styl. Die roer is nuut deur n oom in Verleg in Oostenruik in 1970 gekoop. Buide lope het hul eie 6x42 Schmitd & Bender teleskoop op. Ek verneem Mauser het die Mod 66 in omtrent 1975 gestaak, te duur om te bou. Die patrone wat ek het is deur "Walter Gehman" gemaak, "175gn H mantel" . Die doppie is efe grooter as die 7mm rem mag, en balisties baie na aan die 7mm rem mag. Ek het die roer se oorspronklike book, ek sal n stuk oor die roer plaas sodra ek kan.
22,223,243,308,3006,7mm vH SE,12 bore & 357mag.
User avatar
blesbok29
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue May 21, 2013 12:08 pm

Re: more boere,

Post by blesbok29 »

Pieter Willem Vorster wrote:Welkom hier, Blesbok.
Ek glo jy het 'n paar interessante stories om met ons te deel.
Onthou hier is nie net boere op die Forum nie, maar ook heel normale ouens. >:D >:D
Dankie vir die welkom, PWV, Ja oom, na 9 jaar se stooi met die groen mense en amptenaare kan ek n book skryf. Is nie altyd seker of ons iets beruik het nie maar gestooi is daar!. Ek moet eers my voete binne Jaracal vind en versigtig wees om nie meer vyande te maak nie. "gee die hond wind". Nee oom, ons is almal "boere"!, groete PdW
22,223,243,308,3006,7mm vH SE,12 bore & 357mag.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: more boere,

Post by Geno »

Welkom, Blesbok!

Daardie 7mm lyk sommer lekker! 3000fps met 'n 162gr koeel, uit 'n 23" loop.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/7mmSE.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: more boere,

Post by Riaan Beeslaar »

Welkom Blesbok
Hier praat ons dieselde taal
Groete
Riaan
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: more boere,

Post by PWV »

blesbok29 wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Welkom hier, Blesbok.
Ek glo jy het 'n paar interessante stories om met ons te deel.
Onthou hier is nie net boere op die Forum nie, maar ook heel normale ouens. >:D >:D
Dankie vir die welkom, PWV, Ja oom, na 9 jaar se stooi met die groen mense en amptenaare kan ek n book skryf. Is nie altyd seker of ons iets beruik het nie maar gestooi is daar!. Ek moet eers my voete binne Jaracal vind en versigtig wees om nie meer vyande te maak nie. "gee die hond wind". Nee oom, ons is almal "boere"!, groete PdW
Blesbok
Ek verstaan goed wat jy gesê en bedoel het. Ek is trots om my self 'n "boer" te noem! Ons maak maar net so af en toe grappies. :) Ou Chevvy sal my soms voorkeer en sê ek krap alweer gat!

As ek 7 mm sien, dan is ek wawyd wakker. Myne is maar sy klein boetie.
Groetnis
Post Reply