Rangefinders

Post Reply
User avatar
OU VOORSLAG
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am

Rangefinders

Post by OU VOORSLAG »

More manne

Wil gou by julle manne wat weet van n opinie kry, ons meeste jagwerk word in die kalahari gedoen, wil net weet wat dink julle van die Rudolf LRY 05 - 800. Kan dit werk vir springbokke tot en met 500m?

Hoor graag wat julle dink, en geniet die jagtogte wa nou begin.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Rangefinders

Post by mariusr »

Persoonlik ken ek nie die Rudolf nie en gebruik 'n Nikon maar vir jou doel en die afstande sal ek Leica kies jy gaan hoes maar glo nie jy sal spyt wees nie!
reggie
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm

Re: Rangefinders

Post by reggie »

Ek het 1 van daai Rudolph rangefinders wat ek gebruik vir boogskiet en werk baie goed vir kortafstande. Het nog nie getoets op lang afstand nie. Beste is stuur vir hulle email info@rudolphoptics.com met jou vra en Dolph sal terug kom met antwoorde. Hulle diens is goed dis hoekom ek by hulle gekoop het.
Post Reply