Kersvader was vroeg die jaar

Post Reply
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Kersvader was vroeg die jaar

Post by Alwyn »

Het hulle gister by die poskantoor gan haal
>:D >:D >:D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by PWV »

Watter een kan jy aan my afstaan?
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Alwyn »

ongelukig nie een Oom
hulle is nie almal myne nie :'(
Oom kan dalk vie CR bakly vir syne ><)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Armand Steenkamp »

Alwyn,

Virtel bietjie hoeveel het een jou gekos en hoe lank het hy gevat om oor die water te kom?
Wil dalk vir my Nuwe RSA n uninletted kolf bestel.

Groetnis
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Alwyn »

Armand Steenkamp wrote:Alwyn,

Virtel bietjie hoeveel het een jou gekos en hoe lank het hy gevat om oor die water te kom?
Wil dalk vir my Nuwe RSA n uninletted kolf bestel.

Groetnis
"off the top of my head"
Kolf + Recoil pad + Invoer = R2700-00 elk (sluit telefoon oproepe uit)
Hulle het die bestelling befestig die 7 Maart 2013 en hulle het die vabriek die 9 Mei 2013 ver laat en het hier rondom die 14 Mei 2013 by Customs aan gekom, die 19 Mei 2013 was hulle by die poskantoor
as jy net een gan bestel gan dit jy so R300-00 eksta kos... (Shipping)

Op die staduim mag hulle net uninletted kolwe die kant toe stuur.

Hoop die inligting help :)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by LUAN »

R2700 en dan is hulle nog uninlet ook. Is dit nie dat Boyds net mag pos hienatoe as dit onder 100$ is? As jy familie daai kant het kan hulle dit vir jou pos?
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Alwyn »

Jip dis so.... Sou baie beter gewees het as inleting gedoen was!!!!
Dis Boyds, Midway USA, Cabelas en almal se storie......
Richards Microfit Gun Stocks het dit vir ons gestuur sonder probleme......
Hoe dit werk as vriende en familie dit stuur weet ek nie. Dit sal dan seke net n gewone pakie wees.
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by the kid »

Sjoe toe ek verlede jaar my Boyds ingebring het was dit R1400 ALLES ingesluit en hy was klaar afgewerk, geinlet en het baie goed gepas :):

Bly ek het toe gekoop, het nog oorweeg om nog 'n paar te kry, maar nou klink dit bietjie duur :'(
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by PWV »

Alwyn wrote:ongelukig nie een Oom
hulle is nie almal myne nie :'(
Oom kan dalk vie CR bakly vir syne ><)

CR
wat se jy van die kolf. Gaan jy hom neem?
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Christo »

Oom PW, vir watter geweer soek jy hom?

Ek het ene vir 'n Brno 243 wat kan baas kry.
http://i659.photobucket.com/albums/uu319/Christoc/243klaar.jpg
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by PWV »

Christo
Ek wag nou al so lank vir my .308 Howa 1500 Varminter. Ek soek nou maar solank 'n kolf, en hoop die enjin kom nou gou. Elke week is dit volgende week! Hulle bring dit glo nou net met tupperware-kolwe in.

Mooi goed wat jy hier wys! Hoekom wil jy dit nie he nie?
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Skolla »

Christo wrote:Oom PW, vir watter geweer soek jy hom?

Ek het ene vir 'n Brno 243 wat kan baas kry.
http://i659.photobucket.com/albums/uu319/Christoc/243klaar.jpg
Christo

Gaan hierdie kolf pas op n Brno .308?

Skolla
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by CR »

Oom Pw

Ek sal Alwyn n verniet sex change gee as hy my kolf verkoop ... :o

Ek beplan om my Zastava ook een te laat kry , Jammer Oom
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Christo »

Oom PW, ek het seun waarvoor hy te swaar is. Moet my nie verkeerd verstaan hulle is bulle maar loop en jag maak so kolf bietjie swaarder. Hy skiet 'n barshou van 'n bank af en kompetisies maar veld toe wil ek hom nie verniel. En die 243 is ons lekker jaggeweer. Hy moet stampe en krapmerke kan vat.

Daarom.


Skolla ek laat weet jou net nou.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by PWV »

CR wrote:Oom Pw

Ek sal Alwyn n verniet sex change gee as hy my kolf verkoop ... :o

Ek beplan om my Zastava ook een te laat kry , Jammer Oom
Smaak my jy is 'n wilde, gevaarlike mannetjie! :confused:
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Alwyn »

Nee wat Oom hys net braaf om dat hy 14dae teperd weg is. ;D
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Skolla »

Christo wrote: Skolla ek laat weet jou net nou.
Christo

Ek het jou n PM gestuur.

Skolla
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by CR »

Alwyn

Ek het nie nodig onm te perd te kom nie ..... ek bel jou aanstaande en siedaar .... hiewilek n nuwe man he !

Man ek kan nie wag dat die kolf by my uitkom nie , sal seker na Saterdag by my wees dan kan ek rus kry. :laugh: :laugh:
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Kersvader was vroeg die jaar

Post by Alwyn »

CR
Het jy nou al n plan gemaak om hulle op tetel?? Of om vir hulle n lift tereel?
Leke Naweek!!!
Post Reply