Blesbok en Swartwildebees beskikbaar vir jag - Springfontein

Post Reply
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Blesbok en Swartwildebees beskikbaar vir jag - Springfontein

Post by Jakkalsgat »

Springfontein 150km vanaf Bloemfontein

Beskikbaar vir jag:

10 Swartwildebeeste - Bulle (5) R 2200 Koeie (5) R 2000
10 Blesbokke - Ramme of ooie R 850

Verblyf beskikbaar (selfsorg) R 250 per persoon per nag
Dagfooi wat bakkie en slagter (kop en pote, af en ontwei) insluit. R250 per persoon per dag
Dagtrip kan ook gereel word.
Verkieslik 4 jagters maar minder kan ook gereel word

Skakel my sou jy belangstel: 082 4 nege 4 5587
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Blesbok en Swartwildebees beskikbaar vir jag - Springfon

Post by Marc »

Goeie pryse daai Jakkals !
Post Reply