Lig sterkte verskille

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Lig sterkte verskille

Post by Geno »

Hallo julle,
Ek weet nie of dit al gepost is nie, maar hier is 'n dokument wat se hoe sterk die vervaardigers claim hulle ligte is, en hoe sterk hulle werklik is.

http://www.lynx.co.za/PDF/Lightforce-got-a-million.pdf

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply