Cammo Tape
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Cammo Tape
Ek sien daar is by Camdix en Next Field rolle cammo tape is dit van die soort wat jy oor jou loop en scope kan sit .Hoe permanent is daai tape kry jy dit weer af sonder om met 'n laag taai gom op jou loop te sit?
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Cammo Tape
Ek het van die Sniper tape op my Ruger 30-06 geplak want die stainless steel loop het soos 'n spiel weerkaats. Dit werk baie goed maar dit is 'n GROOT gemors om dit te probeer afkry, veral as die loop warm geraak het na 'n paar skote.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Cammo Tape
Manne,
Ek weet nie of julle dit al gebruik het nie maar ek het vir my 303 Camo Form tape gekoop van The Gadget Shop aanlyn.Hierdie is die soort wat net aan homself kleef en absoluut geen gom op die loop en kolf los nie.Jy kan hom ook aftrek en was en weer gebruik.Dit voel baie goed en is ook nie te lelik op die oog af nie.
http://www.thegadgetshop.co.za/products ... sec_id=712
Click op die link daar is genoeg inligting en videos,glo my julle sal nie spyt wees nie.
Hoop ek kon help!
Groete,
Corne

Dankie gaan defnitief daar 'n draai maak
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Cammo Tape
Hi
gebruik dit ook, dit is basies "creppe" verband soos gebruik word vir beserings net in cammo kleur. my laaitie gevang die gebruik vir sy enkels vir rugby. was deur verbade daai...
dit werk perfek.
mooiloop
JP

Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Cammo Tape
Manne hoe waterbestand is dit?
Ek wil paar trailcams in die veld wegsteek en ek wonder wat hulle mee kan toe maak? Eerste gedagte was sulke camo tape.
Ek wil paar trailcams in die veld wegsteek en ek wonder wat hulle mee kan toe maak? Eerste gedagte was sulke camo tape.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Cammo Tape
Ek het vandag 'n draai by Camdix gemaak en so rol tape gekoop .Dit werk baie maklik en as jy nie tevrede is nie haal jy net af en begin weer van vooraf . Die eind produk was nou nie eintlik wat ek my self voorgestel het nie Ek het meer verwag maar dit lyk skaflik vir die veld .Om jou geweer se weerkatsing van die son op die loop te stop is baie effektief maar ek sal dit afhaal sodra die jag seisoen verby is en dit dan bêre . Een rol is nie genoeg gewees vir die hele geweer nie .Ek het die kd ,loop tot by die slot en die scope toe gemaak daar was nie genoeg om die agterste deel van die kolf ook toe te maak nie ek het dit redelik getrek en dit baie min laat overlap.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Cammo Tape
Hier is 2 fotos van my probeer slag met die cammo tape
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Cammo Tape
Ek is nou nie n kenner nie, so verskoon as my vraag dom klink. Beinvloed dit nie die loop se "flow" as hy so saam vasgedraai is om die kolf nie?NicoSmit wrote:Hier is 2 fotos van my probeer slag met die cammo tape
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Cammo Tape
het geen idee nie sal kyk hoe beinvloed dit die akuraatheid more as ek gaan skiet