Hi
My naam is Deon Geustyn en is n nuwe lid van Jaracal. Is deur n vriend en lid van Jaracal aanbeveel om aan te sluit. Ek is 37 jaar oud en van Worcester in die Wes Kaap. Werk by Alpha Civil as n terrein agent. Is ook n lid van Kaapjag en nuwe Toegewyde Jagter.
Groete
Deon
NUWE LID
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: NUWE LID
Baie welkom Deon, bly jy kon by ons aansluit.
Vertel bietjie wat se wapens besit jy en waar jag jy gewoonlik.
Groete Riaan
Vertel bietjie wat se wapens besit jy en waar jag jy gewoonlik.
Groete Riaan
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: NUWE LID
Welkom Deon. Hoop jy geniet dit.
-
Deong
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 14, 2013 11:23 am
Re: NUWE LID
Het onlang my Ruger 308 verkoop en is nog in besit van n Ruger 25 06. Het die naweek wat verby is saam met friend in Fraserburg gaan jag. Goeie weer gehaat en so 18 springbok tussen die drie van ons geskiet. Werk nou in Van Wyksdorp en is deur n paar boere al genooi om nog te kom Kudu jag. My geweer is bietjie lig daarvoor en te swaar om uit die hand te skiet.
Is nou in die proses om ook my 25 06 te verkoop en n ligter geweer in sy plek te kry en dan n groter kaliber vir Kudu aan te skaf maar kan nou nie besluit wat nie. Dink aan 300 of 338 lapua
?
Is nou in die proses om ook my 25 06 te verkoop en n ligter geweer in sy plek te kry en dan n groter kaliber vir Kudu aan te skaf maar kan nou nie besluit wat nie. Dink aan 300 of 338 lapua
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: NUWE LID
Welkom Deon. Manne dit is my beste pel. Die 25-06 en Weihrauch wat ek vanoggend adverteer het behoort aan hom.


