Eerste bokie vir die seisoen

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by Jakkalsgat »

Geluk Piet

Mooi bok en as jy mooi .303 het soos myne en joune vat hy maklik raak in die kluis. Ek sukkel bietjie met myne op die oomblik maar nuwe scope is hier dalk lyk dit nou beter.

Geniet die biltong.

Groete
Jaco
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by Christo »

Piet, mooi bok, lekker as jy werk vir iets, dan onthou jy dit soveel langer.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by VdWalt »

Baie geluk! Mooi bok daai. Watse koeels het jy gebruik?
Hoe ver was die bok?

Groete
Van der Walt
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by Riaan Beeslaar »

Baie geluk Piet
Jy is reg, dit is baie ruig agter die Soutpansberg die jaar.
Geniet die biltong en jou trofee.
Groete
Riaan
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by Roger »

Baie geluk. Mooi bok!
Too many to mention ;-)
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by Piet Pille »

Netjies!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by James Wilson »

Geluk Pieta
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by FHM »

Pragtig en geluk met die mooi bok Pieta ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by theedge »

Netjies!!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Eerste bokie vir die seisoen

Post by Carl »

Geluk Piet, mooi rooibok daardie. Kyk ek is bly die bosveld is ruig, daai manne het harde bene gekou laas winter.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply