Nog n nuweling
-
.338
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat May 11, 2013 3:42 pm
Nog n nuweling
Eers vandag die Forum ondek (ja ek weet!)
Van pretoria en n lid op paar ander forums.
Ek glo ek gaan baie leer hier.
Jan
Van pretoria en n lid op paar ander forums.
Ek glo ek gaan baie leer hier.
Jan
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nog n nuweling
Hallo Jan,
Welkom hier op die forum. Ons is bly jy het dit ontdek. Ek lei af jy het 'n ding oor .338 kaliber. Vertel bietjie wat se gewere/kalibers jy het en wat jou belangstellings tov van wapens is. Jag jy, doen jy langafstandskiet, daai soort van ding.
Welkom weereens,
JHN

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
.338
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat May 11, 2013 3:42 pm
Re: Nog n nuweling
HiJohan Nel wrote:Hallo Jan,
Welkom hier op die forum. Ons is bly jy het dit ontdek. Ek lei af jy het 'n ding oor .338 kaliber. Vertel bietjie wat se gewere/kalibers jy het en wat jou belangstellings tov van wapens is. Jag jy, doen jy langafstandskiet, daai soort van ding.
Welkom weereens,
JHN
Jag so een tot twee keer per jaar en skiet meestal by n skietbaan in Pta.
Het meeste van my lewe met n 30 06 geskiet tot ek n 338 lapua so ruk terug gekry het ek gaan binnekort kyk wat ek met hom kan maak afstands gewys.
Ek sal my ander in my signiture sit binnekort
Groete
Last edited by .338 on Sat May 11, 2013 7:07 pm, edited 1 time in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog n nuweling
Welkom hier, Jan.
Hoop nie jy is die ou wat al die krokodille in krokodilspruit doodgeskiet het nie!
Hoop nie jy is die ou wat al die krokodille in krokodilspruit doodgeskiet het nie!
-
.338
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat May 11, 2013 3:42 pm
Re: Nog n nuweling
Haha darem niePieter Willem Vorster wrote:Welkom hier, Jan.
Hoop nie jy is die ou wat al die krokodille in krokodilspruit doodgeskiet het nie!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nog n nuweling
Baie welkom, lekka roer wat jy daar het
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Nog n nuweling
Welkom Jan
Groete André
Groete André
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Nog n nuweling
Welkom Jan
Hoop jy geniet die forum
Groete
Riaan
Hoop jy geniet die forum
Groete
Riaan
-
.338
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat May 11, 2013 3:42 pm
Re: Nog n nuweling
Dankie Riaan,Andre,Jamalley
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Nog n nuweling
Welkom Jan, jy sal dit geniet hier, en ja nicccceeeee gun daai, hy loop wyd!
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nog n nuweling
Welkom, hoop jy gaan dit geniet.