More manne
Het enige een van julle ondervinding met die boog? Ek het met Archers Edge se manne gesels en hul beveel die boog aan. Gerhard het jy al iets oor die boog gehoor,goed of sleg?
Groete
Johan
Diamond Infinite Edge
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Diamond Infinite Edge
Die Diamond Reeks word deur Bowtech gemaak.
Die Infinite Edge is n great boog met goeie specs...
Jy sal hom verseker geniet.
Die Infinite Edge is n great boog met goeie specs...
Jy sal hom verseker geniet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Diamond Infinite Edge
Dankie vir jou terug voer.Ek moettwee koop vir my 2 seuns en die boe se prys lyk nie te sleg nie.
Johan
Johan
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Diamond Infinite Edge
Johan04 wrote:Dankie vir jou terug voer.Ek moettwee koop vir my 2 seuns en die boe se prys lyk nie te sleg nie.
Johan
Ja dan gaan dit n goeie belegging wees.
Die boe se trek lengte kan mooi gestel word soos die jong manne se arms langer word.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
