Goeie more. Ek is nuut op die werf. Besit 243 Musgrave, 270 Sako, 300Wim Mag Sako; 9mm en 375 Rewolwer.Bly in Rustenburg. Dankie vir die puik rebriek, het al baie waardevolle inligting ontdek.
Groete
Dawie
Nuwe aankomeling
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe aankomeling
Welkom Dawie!!
Plaas gou asb foto van daai 375 rollie van jou
Seker 'n tikfout- hoop so-
Peet
Plaas gou asb foto van daai 375 rollie van jou
Peet
-
badboy
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun May 12, 2013 2:19 am
Re: Nuwe aankomeling
Ja jy is reg die vingers en brain werk nie altyd saam nie. Dit moet 357 wees
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe aankomeling
baie welkom
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Nuwe aankomeling
Baie welkom
Groete
Riaan
Groete
Riaan
