Carbon Express Mayhem Arrows

Post Reply
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

Hi Almal,

Ek is nuut op die forum en wil graag by julle weet wat julle weet en dink van die Carbon Express Mayhem 350 pyle?

Ek en my vrou skiet al vir so maand lank boog en moet elkeen twee van ons pyle vervang, ek skiet tans met die CX Mutiny 350 en my vrou met die CX Mutiny 250 maar wil so 5 van die Mayem 350 kry.

http://www.carbonexpressarrows.com/arch ... ws/mayhem-

Enige raad?

Groete

Vincent
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by SV MAD (Henk) »

Vincent, dis is baie goeie pyle. Ek weet Gerhard skiet CX, hy sal jou meer raad kan gee.

Ek weet dit lekker sterk pyle en baie ouens wat 3D komps skiet skiet met hulle oor hulle sulke lekker goeie en sterk pyle is.

Welkom by die boogskiet manne, kom vra gerus as jy iets wil weet.
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by Gerhard »

Ek skiet CX 350 Maxima Hunters al vir baie jare en is baie tevrede.

Wil jy die pyle gebruik om mee te jag?
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

Hi Henk,

Baie dankie vir die reply.

Dan het ek my keuse gemaak, ons wil volgende naweek die 3D baan by Archers Edge gaan probeer en kyk hoe vaar ons.

Dan nog 'n vraag, watter broad heads sal jy voorstel?

Ek wil graag in Julie as ek kan (en as die geld sakke dit toelaat) 'n rooibok of vlakvark gaan skiet.

Ek hoor baie van die Rage punte want my skoonpa skiet met hulle, en dan die Slick Trick's het ek nou die dag ook 'n review oor gekyk en dit lyk ook goed?

Groete

Vincent
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

Hi Gerhard,

Askuus man, jou reply nou net eers gesien.

Vir target en dan later vir jag.
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by Gerhard »

Dan sal die pyle mooi werk.

Jy kan maar Slick Tricks op sit vir jag.

Hulle skiet n tonnel deur n rooibok.

Redge sal jou mooi help om jou boog te tune en dan BH tuning te doen...
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by BoogJagter111p »

Vincent ekt n rukkie terug vir my vyf Mayhem's gekoop en hulle gooi mooi op die baan, het nog nie die kans gehad om te jag met hulle nie! Het ongelukkig op dieselfde dag wat ek hulle gekoop het twee stukkend geskiet.

http://i1054.photobucket.com/albums/s497/Boogjagter111p/photo22.jpg

http://i1054.photobucket.com/albums/s497/Boogjagter111p/photo12.jpg
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by SV MAD (Henk) »

Pyle gaan werk vir jag en 3D.

Rage is goed, maar ek sal gaan met slick trick. N vastelem BH is altyd beter (sterker ens) as 'n mechanical. ST's vlieg ook soos fliedpoints.

Net 'n vraag, is die 350 spine van die CX net bietjie styf vir die ponde wat jy skiet nie? Miskien iets gaan itv 400 spine (ek dink dit is die 250 pyle, Gerhard bevestig asb aangesien CX hulle goed anderste nommer) wat jou tuning ens beter sal maak en beter pas by jou ponde.
ek soek nog wapens...
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

Hi Henk,

Sover het ek nie issues met die 350 Mutiny's nie, ek het vir Redge en DP by Archers Edge gevra die dag toe ons on boee gekoop het en hulle het gesê daai pyle (die 350) is reg vir die ponde wat ek trek, maar asb as julle manne meer raad daaroor kan gee sal ek dit waardeer.

Wat ek van pyle se spine styfheid weet kan mens op 'n disprin skryf.

Jis BoogJagter111p, jy skiet 'n ding RAAK!

Dankie Gerhard vir die info.
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by SV MAD (Henk) »

Ek reken met vandag se boee is enige iets van 50-65ponde 400 spine, dan 65-75 is 340 spine en hoer as dit is 300 spine+.

Natuurlik hang dit af van die gewig van die BH wat jou voorop sit, want die statiese spine en die dinamiese spine verskil van boog tot boog enook die BH gewig wat jy het.

Redge en DP ken hul storie. Nog n rede hoekom ek 400 spine sal probeer is omdat jou trek lengte 27 duim is, wat beteken die pyl is al klaar korter, wat sy dinamiese spine stywer maak, en dus kan die spine te styf wees vir jou boog op die oomblik. Maar ons raak nou bietjie tegnies.

As jou pyle skiet en hulle groepeer mooi, dan is die eerste prys.
ek soek nog wapens...
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

Dankie Henk,

My grouping op 40 en 50 yards is mooi en consistent, maar ek gaan definitief meer uitvind oor die spine van my pyle, gaan vir Regde-hulle more bombardeer met vrae, lol.

Ek sal kyk na die slick trick ook.

Stel jy voor mens het 'n paar target pyle en 'n paar jag pyle, bedoelende, ek kan die CX 350 Mutiny's gebruik vir target en die CX 350 Mayhem gebruik vir jag?

BAIE dankie vir jou raad, ek waardeer...
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by Gerhard »

Ek gebruik die selfde pyle vir 3D en jag...

Dan weet ek alles werk perfek.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by SV MAD (Henk) »

Ek gebruik ook selfde pyle vir target en jag.

Dan weet ek my pyle en boog is getune, en ek kan tyd en effort insit om my vorm te verbeter, as wat ek moet probeer om b 2de stel pyle in te stel op my boog.
ek soek nog wapens...
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

Dankie mnre, dit maak sin, maar moet mens dan dieselfde gewig BH gekruik as jou field points?

Ek dink net want as mens 100gr field points gebruik en dan 125gr BH gaan jou pyle swaarder wees en dan verloor mens op afstand, of rook ek iets?

Jammer vir al die vrae...
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by Gerhard »

Jy kan maar 125gr Field Points en BH's op sit.

Jy soek n bietjie swaarder pyl agv jou trek lengte en ponde wat jy skiet om te verseker dat jy goeie penetrasie kry.

Jy verloor niks want jy gaan nie n rooibok of vlakvark verder as 25 yards skiet nie tensy jy wil skool geld betaal...
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

Dankie Gerhard,

Ek sal so maak, baie dankie vir al die raad mnre!

Sal laat weet hoe dit gaan met die nuwe pyle...

Groete

Vincent
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by Roger »

Ek gebruik die CX PileDriver Hunter 450's. Baie gelukkig met hulle.
Too many to mention ;-)
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

Hi Roger,

Sal na hulle gaan loer op die site...

Dankie,
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by Roger »

VgxRaven wrote:Hi Roger,

Sal na hulle gaan loer op die site...

Dankie,
Hulle is 29" en my draw is 28".

Totale gewig met 125gr punt is 570gr en vlieg teen 243fps met my Hoyt Rampage XT 72#
Too many to mention ;-)
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by VgxRaven »

More Almal,

Het toe Saterdag die CX Mayhem 350 vir my en die CX Mayhem Hot Pursuit 250 vir vroulief aangeskaf en is baie impressed, het sommer my boog laat opstel na 60 ponde toe na die diens.

Daai pyle loop soos 'n jet, en lyk baie meer stabiel in flight op die verder targets.

Ek en vroulief gaan Saterdag die 3D baan probeer met ons nuwe pyle.

Dankie vir julle raad!

Groete,

Vincent
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Carbon Express Mayhem Arrows

Post by Gerhard »

Geniet die pyle Vincent.

Bly om te hoor jy is tevrede met hulle.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply