Middag almal
Ek dink ek weet wat die antwoord gaan wees, maar ek soek net julle manne se goedkeuring. Ek wil graag die bogenoemde geweer koop met die gewone houtkolf. Niks "flashy", blued barrel ens.
Julle insette, soos altyd, sal waardeer word.
Groetnis
Howa 1500 in. 243
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Howa 1500 in. 243
Ek het een vir Blokkies gekoop en hy loop soos stroop. Gaan koop een en kom wys ons.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Howa 1500 in. 243
het by huntex met die plain 243 geskiet ...baie mooi
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Howa 1500 in. 243
Koop hom met n geruste hart
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Howa 1500 in. 243
Ek het 'n 223 in die 1500 reeks en nie 'n dag spyt nie.
Koop maar gerus. Beter waarde vir geld gaan jy vêr soek.
Groete
KK
Koop maar gerus. Beter waarde vir geld gaan jy vêr soek.
Groete
KK
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Howa 1500 in. 243
Die manne is reg. Het self 'n 1500 .243 met laminated thumb hole stock, en die geweer skiet soos 'n droom.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Howa 1500 in. 243
Vra vir Nico Harris op die forum....
3 skoot groep op 400m onder 2"
Daai roere werk!
3 skoot groep op 400m onder 2"
Daai roere werk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Howa 1500 in. 243
Dankie almal, nou moet ek net plan maak en daar uitkom !
Hopelik kan ek eersdaags fotos opsit.
Gaan die geweer opstel met 'n Nikon Monarch 4-16x42 SF scope, dink hy sal mooi werk.
Hopelik kan ek eersdaags fotos opsit.
Gaan die geweer opstel met 'n Nikon Monarch 4-16x42 SF scope, dink hy sal mooi werk.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Howa 1500 in. 243
Baie dankie vir julle insette, na BAIE wik en weeg en kopkrap en oplees en van besluit verander, het ek gegaan met 'n 2de handse Remington 700 in .243 !
Sal kom "afshow" as hy in my hande is.
Groetnis
Sal kom "afshow" as hy in my hande is.
Groetnis