Dag mense, ek het so pas by julle aangesluit. Ek is opsoek na bietjjie inligting by die kenners hierso.
My laaitie van 8 jaar het nou al reeds `n varkie en `n rooibok geklits met die 125gr Siera punte. Hy skiet met `n 308 HOWA. Spoed was so +- 2400 v/sek.
Albei was so +- 80m v?r.
Ons gaan nou blesbok skiet. Kyk nou praat ons seker van skiet so op 150 - 200m.
Nou wil ek weet,
1) Sal die 125gr teen 2400 v/sek voldoende wees op daardie afstand vir die blesbok?
2) Wat is die minimum spoed wat jul voorstel? (in aggenome die "recoil" vir 8 jarige)
Enige raad sal waardeer word !!
125gr Siera`s
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
125gr Siera`s
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 125gr Siera`s
Wismit
DESCRIPTION: 308w
WEIGHT(gr): 125 BC: 0.300 (UNADJ BC: 0.300 ALT: 0 TEMP: 59? BP: 29.53)
SIGHT HT: 1.50 ZERO RANGE: 100 CROSS WIND(mph): 10 ANGLE: 0
RANGE
? PATH (inch)
? VEL ENERGY WIND TOF
(meter) LEVEL ANGLE 0? (ft/sec) (ft-lb) (inch) (sec)
0 -1.50 -1.50 2400 1598 0.0 0.0000
25 -0.37 -0.37 2323 1498 0.1 0.0348
50 0.28 0.28 2248 1402 0.4 0.0708
75 0.42 0.42 2174 1312 0.9 0.1078
100 0.00 0.00 2101 1225 1.7 0.1462
125 -1.01 -1.01 2030 1144 2.7 0.1861
150 -2.64 -2.64 1961 1067 3.9 0.2271
175 -4.97 -4.97 1892 994 5.4 0.2700
200 -8.02 -8.02 1825 925 7.2 0.3142
225 -11.81 -11.81 1761 860 9.1 0.3596
250 -16.39 -16.39 1697 800 11.3 0.4063
275 -21.93 -21.93 1636 743 14.0 0.4555
300 -28.48 -28.48 1576 690 17.0 0.5070

Wismit,
ek copy en paste nog toe gooi my laptop al die antwoord.
My opinie, sal die 125gr mooi werk. Jy moet net die trajek ken en weet wat die afstand is. Van 200m af val hy nogal baie.
ek copy en paste nog toe gooi my laptop al die antwoord.
My opinie, sal die 125gr mooi werk. Jy moet net die trajek ken en weet wat die afstand is. Van 200m af val hy nogal baie.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: 125gr Siera`s
Dankie vir die moiete en info janjak.
Ek sal laat weet hoe die blesbokkies daaroor voel !!
Ek sal laat weet hoe die blesbokkies daaroor voel !!
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 125gr Siera`s
Wismit
Zero op 200, skiet dan op 100 en 150 om te sien hoeveel jy hoog is, as hy oppi lyf skiet dink ek daardie lading is reg tot op 200m, sonder om af te mik. moet dan netnie verder as 220m skiet nie.
Gou oor die PBR calculator gesit, zero op 186 yards dan het jy PBR van 217 yards op n 5" target.
Mooi loop
Francois

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 125gr Siera`s
+1 op wat FM se. ek het die punte gebruik in my 30-06 teen 2600ft/s en hulle het baie gud gewerk!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43