Ek weet van n 458 Win wat in die mark is.
Sako aksie
Ferlagh loop
Mahoni en geelhout kolf
69 rontes en klompie doppe
Saam met twee buffel leer sakke..
Wat sou julle offer vir so n geweer???
Sal nou nou fotos laai...
458 Win
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 458 Win
Ek het met een twee skote geskiet die ander dag. Hy het n K98 aksie gehad. Het n jeuking in my ontwikkel 
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 458 Win
R12000
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 458 Win
Nee wag ek trek my aanbod terug

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm