Blesbok

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Blesbok

Post by Gerhard »

Waar is die ram en waar skiet jy hom??

Hulle is gemiddeld 270m weg en jy is op n lekker klip met jou bi pods.

Image
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Blesbok

Post by Nickvn »

Is dit bokke of klippe, kan nie so ver sien nie...... ;D
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Blesbok

Post by NicoSmit »

heel regs
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Blesbok

Post by Gerhard »

Nickvn wrote:Is dit bokke of klippe, kan nie so ver sien nie...... ;D
Jy moet jou brille skoon maak man >:+

Jou Redfield kan mos so ver kyk... ;)
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Blesbok

Post by VdWalt »

Heel regs en die voorste een van die 4 wat n V maak in die middel
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Blesbok

Post by mariusr »

Verkyker asb! :D
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Blesbok

Post by Sako75 »

5de een van links wat so op sy eie staan. Hy is donkerder en daar's nie 'n lam wat agter hom staan nie.

Sou die kruishaar van my 243 net onder die die lyn van sy rug sit en regoor sy voorbeen (as daar nie wind is nie)
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Blesbok

Post by Tarzan »

Sal soek vir die een wat die ander rond jaag! Dis die grote!
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Blesbok

Post by Henry 7 »

Kyk vir die wit op die horings-dis die heel maklikste.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Blesbok

Post by Jakkalsgat »

Heel regs is 'n ooi met haar lam, Ram staan 6de van links aan die agterkant. Blesbok ramme is meeste van die tyd in die middel van die trop. Die bok wat die trop trek is gewoonlik 'n ooi en as jy haar plat geskiet het gee hulle gewoonlik vir jou bietjie meesr tyd onm te skiet voor hulle begin hol.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Blesbok

Post by Jean Marais »

Ek het twee bokke gemerk. Ek is redelik seker van die agterste een. Die regterkanste een ?? Ek sal kopskote op beide neem.

http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/Blesbok_zps4ef33eeb.jpg
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
muismaree
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm

Re: Blesbok

Post by muismaree »

Heel regs. Te ver vir my...
Post Reply