As jy CFR bel, kan hulle opcheck of jou kaartjie al geprint is......maar, het iemand al die printers kon bel om daar op te volg? is daar 'n nommer vir hulle?
Cheers
Lisensie kaartjies
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lisensie kaartjies
Cobus
Elke provinsie druk nou self hul kaartjies, ons sin word nou in Bloem gedruk maar jy kan hul nie self bel nie.
Elke provinsie druk nou self hul kaartjies, ons sin word nou in Bloem gedruk maar jy kan hul nie self bel nie.