Jaggelentheid - Vryheid, Natal
- TR
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sat Jan 12, 2013 11:38 am
Jaggelentheid - Vryheid, Natal
MAWANA – (Artikel in Januarie uitgawe van Magnum)
10 000 ha prag-natuur. Vrystelling.
Netjiese selfsorg akkomodasie. Biltong en trofeejag.
Jagbare spesies: Koedoebulle, Waterbokbulle, Nyalabulle, Rooibok, Blouwildebees, Sebra, Vlakvark
Spesies net om na te kyk: Olifant, Seekoei, Kameelperd, Hyena, Luiperd
Dagfooi: R300 per persoon per nag.
PM my vir meer inligting.
Groete, Theo

Winchester .22
Savage Axis 22-250
Mauser Oberndorf 6.5x58
Mauser Oberndorf 30-06
Mauser Oberndorf 300 Win Mag
Mauser Oberndorf 8x68S
Vektor 500 Jeffery
Mossberg 12ga
CZ 9mm D Compact
Savage Axis 22-250
Mauser Oberndorf 6.5x58
Mauser Oberndorf 30-06
Mauser Oberndorf 300 Win Mag
Mauser Oberndorf 8x68S
Vektor 500 Jeffery
Mossberg 12ga
CZ 9mm D Compact
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
-
Brock
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm
- Kobus de Kock
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Dec 06, 2012 2:21 pm
-
bakkies
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Mar 17, 2013 10:37 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Pryslys asb? Sal graag wil besoek. bakkiesvanheerden@gmail.com
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
mmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Jy mag natuurlik die pryslys hier plaas sodat almal dit kan sien. 
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
stuur vir my ook die pryse asb.
henniec@vodamail.co.za
henniec@vodamail.co.za
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Kerels
TR was sedert Jan 2013 nog nie weer aktief op die forum nie, en het net 2 posts. Ek dink julle gaan dalk lank wag op reaksie.
TR was sedert Jan 2013 nog nie weer aktief op die forum nie, en het net 2 posts. Ek dink julle gaan dalk lank wag op reaksie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
TR was in Okt 2013 laas op die forum.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Eon
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 26, 2014 4:11 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Soek ook pryslys
Eon@partcentre.co.za
Eon@partcentre.co.za
- HUNTERZN
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 10, 2011 2:55 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Hi Manne
Ek is van Vryheid KZN en ek weet waar die plaas is wat T R van praat ek jag al die afgelope 3 jaar nie meer daar nie want dit is te ruig en prys is pkg en is noggal rof , as julle plek soek om te jag in die omgewing sal ek vir julle i pryslys of 2 kry en op sit. Hier is noggal i paar nice plekke en het BOSVARKE te skiet van voerplek af.
Groete

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Waar jag jy hunter? Wat dink jy van spoor?
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Hunterzn.
Daai klink na n bakplan. Sit asb so plek of 3 se details hier op dan kan die manne loer.
Ek gaan 9 Junie vir n week by Nico jag op Melmoth....kan nie meer wag nie
Daai klink na n bakplan. Sit asb so plek of 3 se details hier op dan kan die manne loer.
Ek gaan 9 Junie vir n week by Nico jag op Melmoth....kan nie meer wag nie
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- swys
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
hi Hunter laat weet asb. sal graag met boog n bosvark wil skiet die jaar
- HUNTERZN
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 10, 2011 2:55 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Hi manne
Ek sal die naweek terug wees in Vryheid dan sal ek vir julle pryse opsit. Jammer vir die wag
groete
Ek sal die naweek terug wees in Vryheid dan sal ek vir julle pryse opsit. Jammer vir die wag
groete
- jenn
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
Het Aug 2013 by Mawana gaan jag toe was dit R 30-00 p/kg vir Blou Wildebees,Rooibok,Vlakvark en Blesbok. Die ander wild se pryse sal dat jy maag pyn kry as jy die vleis gaan eet.
- HUNTERZN
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 10, 2011 2:55 pm
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
HI MANNE HIER IS SO LANK I PRYSLYS VIR VRYHEID
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jaggelentheid - Vryheid, Natal
In daardie omgewing in Nyembe lodge se pryse goed, sowel as van die konsessies meer Utrecht se kant toe waar Robert Stannard jag.
Pragtige jag wêreld
Pragtige jag wêreld
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44