Hulp met skroefdraad sny op 30-06

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Hulp met skroefdraad sny op 30-06

Post by Riaan Beeslaar »

Middag mense

Ek soek hulp asb.
Ek gaan vrydag 'n KD daar by Henk bestel en moet nou skroefdraad laat sny op die 30-kwes.
Ek het met Danie Joubert gepraat maar hy is so besig dat ek nie die geweer onbepaald by hom kan los nie.
Ek kom gereeld deur PTA toe, as iemand my dalk kan laat weet van iemand wat dit vir my ordentelik kan doen.
Die geweer het ook 'n voorste site op wat sal moet afkom en dan sal ek die geweer moet guncoat.
Ek sal regtig die hulp met so 'n persoon se kontakbesonderhede hoog op prys stel.

Bosveld groete
Riaan
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hulp met skroefdraad sny op 30-06

Post by Carl »

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Hulp met skroefdraad sny op 30-06

Post by Riaan Beeslaar »

Dankie Carl
Ek het hulle gekontak, wag nou net vir die quote

Groete
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Hulp met skroefdraad sny op 30-06

Post by Wismit »

Thinus by Formalito doen ook goeie en vinnige werk.

W.S
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Hulp met skroefdraad sny op 30-06

Post by Riaan Beeslaar »

Dankie Wismit
Sal hulle ook 'n lui gee
Groete
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Hulp met skroefdraad sny op 30-06

Post by JPS »

Wismit wrote:Thinus by Formalito doen ook goeie en vinnige werk.

W.S
Wat Wismit se.

Mooiloop
JP
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Hulp met skroefdraad sny op 30-06

Post by Riaan Beeslaar »

Dankie manne
Ek het reggekom by Thinus van Formalito
Gaan die geweer sommer die naweek vir hom vat.
Groete
Post Reply