Camo Steve

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Camo Steve

Post by stephensonsknives »

Goeie naand Manne

Hier is 'n foto van my nuwe mes Camo Steve, wat beskikbaar gaan wees by Huntex die naweek @ R1 500 elk, die bestel boek is oop.

Is nog besig met die finale afwerking!

Mes & Huntex Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Camo Steve

Post by FHM »

Dit lyk spoggerig hoor. ;)
Sal graag wil sien as dit afgerond is - sit in Nam - Hunhtex is net n droom vir my op die stadium.
Waarvan het jy die mes-hef gemaak?
Kry elke mes n sakkie / skede by - of hoe present jy dit?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Camo Steve

Post by stephensonsknives »

Goeie naand

Die hefmateriaal is 'n syntetiese hefmateriaal waar die lem met 'n half tang vasgesit word. Elke mes kry 'n leer skede en my bestel boek is oop & vir die Huntex tydperk gaan ek hom op 'n spesiale aanbieding gee vir R1 200.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply