GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Hallo Almal
Daar by die skrywe oor minimum toerusting sien ek behalwe vir 'n cupholder vir my skietstoel kort ek nog 'n GPS. Ek het al verskriklik baie tyd gemors om gediertes te soek snags, maak jouself later wys dit was miskien mis. Is ook maar skrikkerig om nou weer van vooraf 'n nuwe stuk tegnologie baas te raak en ek het nog nie vreeslik die GPS kopery vreeslik nagevors nie.
Die goed lyk duur maar wat sal 'n ou koop en ek wil eenkeer koop, GARMIN GPS 60 voorgestelde prys R2500? GPSMAP 60 CSx....R6300? of die modelle tussen in?
HELP......wil sommer more een bestel

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie
Wil jy hom net in die veld gebruik dan koop jy iets soos garmin se e trex weet nie wat kos hulle nou, as jy wil meer spandeer en een he vir ry ook kyk na iets soos garmin se nuvi 500 @ R5000.00. Kyk op hulle site google net garmin. Ek het albei en hulle is maklik om te gebruik. Die nuvi 500 het backtrack en als in wat jy in die veld benodig en is maklik om te gebruik dan het hy nog al die padkaarte ens op + laai tracks for africa op dan het jy al die mooi plekke in ons land op waar min mense kom Die e trex werk ook maklik in die veld, maar dis al waar jy hom kan gebruik. Daar is seker nog ander, ook maar ken hulle nie.
groete

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1890
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie
Ek gebruik die Etrex Legend, ek dink die model is nou van die mark maar jy kan in die lyn van hulle kyk. Bel Kloppers in Bloem 0514005500 en vra vir hulle vuurwapen afdeling Stoney of Lanus.
Sterkte
Hein

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dankie Y&H
Nou weet ek waar om te begin, sal more daai perde b?l, ek ry nog "adventure bike" ook so ek sal hoor watter beste altwee doelle sal dien, Nuvi 500...R5700, eTrex Legend HCx...R4050 hy's nog oppie Garmin webtuiste.
D

tafjak
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Wie weet van 'n Garmin 12 of 28? Ek soek van hulle en is al lankal van die mark af. Laat weet asb manne, my kop is plat en ek kom lekker reg met darie goed.
Taffie
Taffie
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie
Ek werk met 60csx gelaai met topo maps.
Dit wys jou alle slootjies baaaaaie duidelik so ook die hoer randjies.
Dit help my baie om my staan plekke te bepaal.
Dit dui ook die meeste grensdrade aan.
Praat as ons nog kan help.
Chris101

Knou die gediertes AF.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
My ma gaan my GARMIN Nuvi 500 GPS more haal hy is R4999 by Sportmanswarehouse Somersetwes. Kloppers was uit stock uit.....sal laat weet hoe hy werk...dankie vir julle advies!
Hoop ek het reg besluit...
Nou vir die Videokamera sodat ek ook sulke skietfliekies kan maak vir nabetragting, getuienis teen my en brag,
Die vereistes:
Watter vergroting?
Wat sal goed wees as hy met 'n memory stick of card werk vir maklik laai oppie rekenaar?
ens.
Gedagtes asb?
Cheers
Dawie
Chris101 ek sien nou oppie internet by Techshop die 60csx is ook R4999 en die nuvi 500 is daar R4799
Hoop ek het reg besluit...
Nou vir die Videokamera sodat ek ook sulke skietfliekies kan maak vir nabetragting, getuienis teen my en brag,
Die vereistes:
Watter vergroting?
Wat sal goed wees as hy met 'n memory stick of card werk vir maklik laai oppie rekenaar?
ens.
Gedagtes asb?
Cheers
Dawie
Chris101 ek sien nou oppie internet by Techshop die 60csx is ook R4999 en die nuvi 500 is daar R4799
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1890
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie
Ek gebruik die Sony reeks vir my afneem. Die een is die DCR-HC26 (goedkoop) en die ander is die DCR - HC 30E (duur) en albei neem dieselfde af. Gebruik net die optiese vergroting en los die digitale vergroting. Die eerste het 'n 20x optical zoom en die tweede 'n 10x optical zoom.
My volgende een is 'n HD kamera maar professionele reeks bietjie baie duur, maar ek het ander planne. Jy kan die Sony HD met die harde skywe ook gebruik. Baie maklik om die film dan op rekenaar te kry.
Kyk bietjie by http://www.globalmediapro.com/ vir pryse ens.
Hoop jy kom reg
Heinrich
NS lekker om te kan brag so nou en dan sonder om met die vark te gooi!

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
EN PARTYKEER IS DIT DIE VARKE WAT WAT GOOI MET HULLE FAMILIE SAAM...THE PROOF OF THE PUDDING IS IN THE DISTANCE FROM THE MOUTH....
DAAI DVD MET DIE BANG HONNE .....LAG LAG.. HET CHRIS JACOBS HOM NIE GEBRUIK NIE...EK WONNER MA NET ,,,,

Shoot straight and tell the truth!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Ja niemand like 'n ou wat net brag nie, as jy wil brag moet darem met jouself kan spot ook.....Ekself skiet een nag 'n groot rooikat mis, 2 keer en glad nie te v?r nie. Wat die ergste is.......die kat was in 'n slagyster!!!!
Thanks vir info sodra ek "gap" kry gaan bietjie nafors
Cheers Dawie
Thanks vir info sodra ek "gap" kry gaan bietjie nafors
Cheers Dawie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Yalair of iemand..........HELP GOU ASB!!!
Ek het nou die nuvi 500
Hoe gaan 'n ou te werk as jy 'n ding geskiet het en jy wil hom gaan soek in die veld op die model, het hom op engels gestel, daai heading en bearing storie?
Voor ek mal raak asseblief!!
Dawie
Ek het nou die nuvi 500
Hoe gaan 'n ou te werk as jy 'n ding geskiet het en jy wil hom gaan soek in die veld op die model, het hom op engels gestel, daai heading en bearing storie?
Voor ek mal raak asseblief!!
Dawie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie
Gaan in by tools + where am I + save location tik in naam of wat ookal jy die plek wil merk. as jy weer soontoe wil gaan gaan in by menu + where to + favourites + druk op naam want jy ingesit het + go, gps sal jou nou wys waar om te gaan.
Dawie het jy nog nie gehoor van RTFM ? read the freakin manual
. As jy nog sukkel vra net hierdie gps werk spot maklik
Gaan in by tools + where am I + save location tik in naam of wat ookal jy die plek wil merk. as jy weer soontoe wil gaan gaan in by menu + where to + favourites + druk op naam want jy ingesit het + go, gps sal jou nou wys waar om te gaan.
Dawie het jy nog nie gehoor van RTFM ? read the freakin manual
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie het vergeet , jy kan ook gps stel dat hy jou roete wat gedoen is wys op kaart, gaan in by tools + settings + map + stel triplog op show dan wys hy roete wat gedoen is. O ja makliker manier om waypoint te merk, drik op kaart waar hy wys jy nou is + save ens. jy kan dan ook enige plek op jou map druk pyl sal soontoe gaan druk go en hy vat jou soontoe, het netnou vir jou langpad beduie.
Groete
Groete
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Yalair
Dankie
Wat ek ook soek is wanneer ek op 'n plek sit en ek skiet 'n jakkals en ek moet nog sit sit, en ek is bang ek vergeet waar hy l?, hoe maak mens met die GPS om daai denkbeeldige rigtin en lyn te onthou(na die jakkals toe) om hom later te gaan optel. Maw ek was nog nie by die jakkals nie
Dis nie in die "quick start manual" nie.
Thanks
Dawie
Dankie
Wat ek ook soek is wanneer ek op 'n plek sit en ek skiet 'n jakkals en ek moet nog sit sit, en ek is bang ek vergeet waar hy l?, hoe maak mens met die GPS om daai denkbeeldige rigtin en lyn te onthou(na die jakkals toe) om hom later te gaan optel. Maw ek was nog nie by die jakkals nie
Dis nie in die "quick start manual" nie.
Thanks
Dawie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie
gaan setting map en stel track up as jy in rigting kyk wat jy geskiet het sal hy vir jou heading gee, ek weet nie hoe save jy dit sal moet onthou, jy kan ook kompas op bring en so die heading bepaal. weet nie presie hoe dit werk om so te save nie sal biekie kyk, as ek jakals nie kry nie gaan ek volgende oggend terug en vat vir Blitz saam hy snuffel hom uit binne 2 minute, al sports wat hy nog het met jakals, is nou te oud om in gate te klim.

Het jou my tel no ge pm as jy nog sukkel kan jy my bel
Het jou my tel no ge pm as jy nog sukkel kan jy my bel
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Yaliar
Smaak my ek is weereens net te haastig en ongeduldig, sal maar net eers bietjie moet rondspeel tot ek sy poeiers agtergekom het, het nou bietjie rondgestap en punte gedruk op die map, nogal oulik!!
As ek jakkie nie kry nie wag tot hy begin stink dan snuffel ek hom sommer self zig-zag windop uit. Miskien moet ek vir daai job ook 'n hond kry, hy moet net sy bek kan hou.
Thanks weereens
Dawie
Ps. Het nou net E-mail gekry met jou nommer

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie
Een jaar skiet ek saam met 'n man Springbokke wat aangejaag word. Hy skiet goed en skiet so 3 - 4 op 'n verbykom. Ek vra hoe hy onthou waar hulle l?. Hy wys my 'n paar lyne(Tou) wat aan klippe vasgemaak is, soos hy klaar is gooi hy een in daardie rigting en gaan aan met die volgende bok en herhaal die ding weer. So mis hy nooit die rigting nie. GPS is lekker maar soms is primitief makliker.

Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Christo
Ja ek dink daar moet 'n eenvoudiger manier wees om van 'n skietstoel af rigting te "save". Iets meganies miskien?
Yalair
Lyk my ou moet eers beweeg in 'n rigting voor die ding se kompas van rigting verander, al is hy track up gestel.

Julle hiers my antwoord......vannie internet af!!!
"A GPS receiver discerns your position on the surface of the earth by measuring the length of time it takes to receive signals from satellites. It cannot, however, tell what direction you are facing while standing still (or moving slowly). So if you are navigating to a waypoint, your GPS can only point you in the correct direction once you are moving." ....nie wat ek wou hoor nie...
Smaak my moet maar nou 'n gewone ou kompas op my skietstoel sit...of 'n klip aan 'n tou

Ek het nou in die eld gaan stap met myne en my gevolgtrekkings.
1. My gemidelde loop spoed net lekker is so 4.9 km/h
2. jy's reg moet beweeg om rigting aan te wys, maar kan redelik stadig loop dan wys hy darem
3. Ek's nou moeg gps wys het 4 kilo's geloop in 50 min
4. Jy sal jou gehee moet opskerp en onthou watter kant le jakals
anners is klip en tou jou voorland
5. Ek het jou niks intresants vertel nie

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie
Ek gebruik die "Garmin Etrex legend" vir baie jare , eenvoudig met al die nodige funksies vir die jakkals jagter.
Wat ons normaalweg doen as ons die jakkals nie kry nie merk die punt met klippe en die gps trek lyn op die grond in die rigting gaan volgende dag of vra die boer. Kry jakkals maklik.
Indien jy die kaarte sou aflaai op die computer (jakkalse geskiet gemerk) sal jy agterkom hoe gereeld jy jakkalse op dieselfde plekke sou skiet. Merk punte en ry reguit soontoe geen tyd mors.
Verder merk ek kleinwild en hase deur die aand gesien en jy sal jou verbaas oor hoeveel beskikbare natuurlike prooi in kampe is waar die jakkalse net lammers vang.
'n Spesifieke geval het ek 19 steenbokke in 'n kamp gemerk plus 'n groot hoeveelheid hase nog steeds verloor die boer groot getalle lammers. Het die jakkalse hulle lus vir natuurlike prooi verloor?
Ek print na elke nagjag vir die boer 'n kaart van die aand se jag met soveel as moonlik inligting daarop.
Na 'n paar keer se skiet kry jy al 'n goeie prent van wat op die plaas aangaan.
Sterkte met jou gps (baie handig)
MEERKAT

Ambessa
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Hallo Meerkat
Goeie waarneming oor die natuurlike prooi (steenbokke en hase) wat aanwesig is en die rooijakkalse wat nog steeds lammers vang. Ook 'n baie goeie vraag of rooijakkalse hulle lus vir natuurlike prooi verloor het?
Rooijakkalse is soos ander honde - hulle leer slegte gewoontes amper te maklik aan. Ouers leer dit natuurlik weer aan hulle kinders en so gaan dit aan...
Is dit so? Laat ons van die groep hoor?
Lyk my ons sal baie vinnig heelwat dinge oor die oulke diertjies moet uitsorteer?

Izak02
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Ek het nie self gesien hoe hy dit doen nie, maar by `n boer gehoor van `n man wat by hom geskiet het en prestik gebruik wat hy op die tralies vas druk om die rigting aan te dui.
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Dawie hierdie stelling is reg en verkeerd. In die geval van die meeste GPS'e sal dit wel waar wees, maar van die meer gevorderdes het 'n elektroniese kompas. Die ouer en meer basiese stelle het beweging nodig om die rigting waarin jy kyk of beweeg te bepaal. Kry 'n GPS met elektroniese kompas en daardie probleem is opgelos. Die Garmin met elektroniese kompas het twee wit merkies, een op 12 uur en een op 6 uur op die gesig van die eenheid. Al wat jy doen is kry die twee merkies in lyn met rigting wat jy wil save en druk die knoppie. Jy kan doodstil sit terwyl jy dit doen, so eenvoudig....."A GPS receiver discerns your position on the surface of the earth by measuring the length of time it takes to receive signals from satellites. It cannot, however, tell what direction you are facing while standing still (or moving slowly). So if you are navigating to a waypoint, your GPS can only point you in the correct direction once you are moving."
Dit sal vir jou 'n defnitiewe rigting gee waar jakkie l?. Gebruik daarmee saam 'n range finder en neem 'n lesing van die afstand waarop jy geskiet het en plaas 'n waypoint op jou GPS op die lyn soos vooraf gesave, op die afstand soos gemeet. Die hele proses vat seker 10 sek. en akkuraatheid is baie goed. Ek het al reguit na jakkals geloop op 270 m en dit spaar beslis baie tyd en frustrasie.
Groete
Winners never quit - Quitters never win.