Lead sled???

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Lead sled???

Post by Pappabeer »

Is daar dalk iemand in die kimberley area dalk n led slead wat ek kan leen? Dit sal vergoed word met n kis van die Kaap se beste rooi vloeistof.
Ek moet n nuwe leaf op die .458 lott sit, en gaan self n blank visier fit en dan die V infyl.

Probleem is ek het rerig nie lus vir die gepaardgaande pyn en lyding van oor n normale benchrest skiet nie. Ek neem aan dit gaan n taamlikke aantal skote vat om die ding te doen.

Enige ander voorstelle sal ook waardeer word.

Cheers
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lead sled???

Post by DWB »

Vat maar 'n lekker kussing tipe ding, dalk bietjie high density foam op die skouer sal help
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lead sled???

Post by tripodmvr »

Die Engelse meester geweervervaardigers het die meeste skote met oop visier vir die groot kalibers, staande oor 'n rus geskiet as ek dit nie mis het nie. Jy gaan nie sommer verder as 70 meter daarmee skiet nie en is 'n driepoot goed genoeg vir die' doel.

Probeer nog steeds om 'n "sissy pad" op die skouer te sit sodat dit die terugslag versprei oor 'n groter oppervlakte. 'n Klein sandsakkie werk baie goed.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Lead sled???

Post by Hilux01 »

Pappabeer,

Ek het lank die Lead Sled ding nagevors, en op die einde daar teen besluit
Ek verstaan van die manne wat weet dat die groter kalibers met die groot terugskop die kolf kan seer maak
Het al met so een geskiet en dit maak n 9.2 soos n .22lr voel, maar toe eerder n sissy pad gekoop
Nou die dag my 27 rondtes vir die ladings ontwikkeling met hom gedoen, en dit was n plesier. Hulle kos maar net onder R400 stuk

Henk
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Lead sled???

Post by Pappabeer »

Thanks henk.

Waar kry jy so n sissy pad?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lead sled???

Post by Carl »

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Lead sled???

Post by Hilux01 »

Pappabeer

Ek het myne sommer by die plaaslike geweer winkel gekry
Dink myne was R375 of so iets

As jy nie plaaslik regkom nie kan ek altyd hier koop en vir jou pos
Laat weet maar

Henk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Post Reply