Dagroep stories en vrae
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Dagroep stories en vrae
SJ,
Nou sien nou, daar nooi iemand jou.
Jy kan ma vir Jaco se hoe stink daai jakoltjie, miskien flud hy weer! Hehe
Hein

Last edited by KSV on Fri Jun 04, 2010 1:59 pm, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Dagroep stories en vrae
Hein klink my hier is n storie,vertel bietjie? Groetnis SJ
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Dagroep stories en vrae
SJ,
Skiet so paar jakoltjies' laat hulle nou lekker vrot. Maak dan of jy opruk.
Kyk dan daai 2 se reaksies en hoe hulle die grond bangmaak!
As jy in die week na volgende week ook hier is moet ons so bietjie gesels? Ek is ook in die shutdown betrokke volgende week.
Hein
Skiet so paar jakoltjies' laat hulle nou lekker vrot. Maak dan of jy opruk.
Kyk dan daai 2 se reaksies en hoe hulle die grond bangmaak!
As jy in die week na volgende week ook hier is moet ons so bietjie gesels? Ek is ook in die shutdown betrokke volgende week.
Hein
Last edited by KSV on Fri Jun 04, 2010 1:59 pm, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Dagroep stories en vrae
Hein ek het jou ge-PM
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Hallo SJ
Ek het toe nie die Jakkals gekry nie. Lyk my wragtie ek het MIS geskiet. As ek more Bloem toe gaan wil ek sommer n sielkundige gaan sien
want ek is teen die planke en my selfbeeld in sy @#$% in. Maar ek gaan nie ophou probeer nie. Volgende week gaan ek we probeer en weer en weer.......
Lekker slaap
Doepie

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Doepie.
Bietjie raad van 'n ou jakkals. Ek het manne wat kan skiet om vir my die jakkalsies te skiet. Hein(KSV) en Johan. Die 2 bulle KAN skiet, elkeen met sy eie besondere talente - so al wat ek moet "reg" doen is om die regte skut op die regte plek/area/omstandighede in die stoel te kry en dan hang die ou jakkalsies aan die hakke!
Kry vir jou 'n skietmaat - verkieslik een wat kan skiet of kan roep en weet hoe om stil te bly. Ek het al gesien dat die aande wanneer ek moet alleen uitgaan is dit alewig 'n gesukkel en dis ook die aande wat daar mis geskiet word.
Was jy dalk verlede week op die kurses by Jaracal net duskant Vryburg?
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Dagroep stories en vrae
SJ.
Hein is weer besig met sy dinge - die mater skiet mos een aand 'n vrag jakkalse, maar dis sommer pens, bout, blad en gatskote! Dis mos lekker, solank die jakolkies net val gaan dit mos lekker.
Ons wou op daardie stadium nog nie hakke aan ons netjiese kerk/werk trokke sweis nie en het die jakkalse by elke staning afgelaai van die bakkie af, geroep en agterna moes die jakkalse weer opgelaai word...........
So teen die 4de of 5de staning het die souse begin uitloop en toe VROT daai goed. Hein wou sy gat aflag as ek so loop en mbuhaaa-mbuhaaa en dreig om te flud! Met elke staning het dit erger geraak tot ons op 'n punt gekom het waar Johan my weggejaag het van die jakkalse af oor hy toe al begin reageer op my flud dreigemente!!! Hein wou hom natuurlik skeur en het opslag losgehak met: Julle 2 kan nou maar ophou om die grond so bang te maak"
Baie snaaks vandag, maar daai aand was dit nie so snaaks nie.

Last edited by Guest on Thu Jun 03, 2010 10:44 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Dagroep stories en vrae
Jaco nou het ek darm lekker gelag. Sorry man. Praat binnekort. Groetnis SJ
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Dagroep stories en vrae
DOEPIE
Geluk met die reun.AS jy nou n oggend roep kan doen sal jy haar dalk kry
BIKER
Geluk met die reun.AS jy nou n oggend roep kan doen sal jy haar dalk kry
BIKER
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Hallo Jaco
Baie dankie vir die raad. Die rede hoekom ek maar alleen skiet is omdat ek net op my eie grond skiet(en teen die bure se grensdrade!) en as ek elke keer iemand anders moet kry sal dit maar bietjie neuk. Ek het dood eenvoudig Jakkals koors gekry. terwyl Jakkie ingekom het het my hart soos n diesel engin, n een silinder perkins, geklop en met die maan wat ook vol was en van agter af in my scope geskyn het, het ek te haastig geraak en GEMIS. Ek speel die prentjie aan mekaar in my kop af en dit is al gevolgtrekking waartoe ek kan kom. Dit was net die ou agter die sneller wat @#$% aangejaag het. Ek probeer dit nou agter my sit want ek glo om nie te veel te konsentreer op my mislukkings nie want dit stem mens net negatief. Volgende keer gaan ek hom/haar kry.
Biker, dankie vir die geluk wensing maar soos jy bo kan sien was dit toe MIS.
Cheers

My ou maat dit vat 'n man om so eerlik te wees. Volgende keer, my ou maat.
Prentjie in jou kop......! Daai ding gaan nog lank by jou spook. Vroeg in 2000 het ek en 'n mater een aand anderkant Sishen loop roep en dit was maar 'n dooie aand - ek was later so verveeld dat ek in die bome om ons begin lig het om te kyk of daar nie darem 'n uil of 'n miskiljaatkat wil inkom nie - die volgende oomblik sit 'n blikskottel mos 2 spotlights sommer hier 80m van die bakkie af aan!!! Net so vinnig soos hy hulle aangesit het sit hy hulle weer af.
Ek was so verbaas dat dit my 'n paar sekondes geneem het om te besef dat dit rooikat se kjind is. Was nog te dom om te weet wat om te doen en het hom verloor!!!!!
Dis nou al meer as 10 jaar later en glo my ek kry vandag nog nagmerries oor daai kat.
Onthou om daai jakkals wat jy gemis het genoeg tyd te gee voor jy weer op daardie spesifieke plek gaan roep.
Laat die honde val.

Last edited by Guest on Sat Jun 05, 2010 11:51 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Jaco
Dankie man, eks bly jy verstaan en dankie vir die bemoediging.
Lekker slaap
Doepie
Dankie man, eks bly jy verstaan en dankie vir die bemoediging.
Lekker slaap
Doepie
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Dagroep stories en vrae
Doepie
Moenie te veel slapelose nagte he nie. daar is nie n jakkalsjagter( waarvan ek weet ) wat nie n jakkals misgeskiet het nie.
Freddie

yol bolsun
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Dagroep stories en vrae
Naand manne
Op watter afstand word die meeste jakkalse misgeskiet ?
My ondervinding; 50-100m. Ek kan mos nie "mis" nie !!!!!! Toe laat ons hoor wat dink julle ander ouens.
Izak

- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Izak. jy is reg. Ek skiet nou een aand n jak op +- 80m lap mis. Om die kop gery en tel weer vir jak op. Die keer op 240m met rangefinder. Gelukkig kon hy toe darem saamry. Die jakkals die naaste aan die bakkie geskiet was een aand op so n jong domme. Toe ek afklim van bakkie gee ek net 5 tree toe trap ek op hom. Wens ons kon nog sulke dommes kry. Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dagroep stories en vrae
Japie.
Hoe nader hoe beter.. Hy moet nettie begin blur in die scope nie..
..
Dagjag tip,,
kyk die wind en die son.. Sit roeper so uit dat die jakklas verby jou kom na die roeper..
...
Klooproep( berg jakkalse)
Daai manne kom nie altyd in die klofie waar hy altyd loop in nie..
Hy soek baie keer hoogte om eers te loer of dit wat hy hoor gesien kan word(dink ek)
Eenkeer het ek hoog gesit en die spannetjie het ook voetpad onder gehad..
Albei het op die kruin gelooop tot onder wind...en toe hule niks sien nie, en die hasie skree weer . afgekyk en ingedraf gekom onder toe...
Ander keer tot agter my op die hoogtegekom en kon my nie agter die klippe sien nie, maar myself skeef geskrik toe die een 15 meter aan my regterkant verby gedraf kom op pad na die roeper toe onder in die klofie..
groetnis
JB

Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Dagroep stories en vrae
Nee man Izak
'n 308 skiet eers van so 150 af mis!
Ek skiet ook maar op alle afstande mis.
'n 308 skiet eers van so 150 af mis!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Oom Taf
Moet nou nie weer 'n 308 vs 243 battle hier kom brandsteek nie!!!! Die 243 manne kan dalk net 2de kom. Haha!
Ek kielie maar net 'n paar leeus se maanhare!
Groete

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Dagroep stories en vrae
Taffie,
Nee man, moenie nou die geweer die skuld gee nie ! Jy weet mos `n geweer kan nie mis skiet nie ?! Of die homo sapien wat hom vas hou het hom nie reg ingestel nie of `n swak skoot geskiet.
Gooi die petrol !!!

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Freddie

Izak
Kyk ek het n poll gemaak van jou vraag, gaan baie interresant wees om die uitslag te sien.
Japie
Hoe het jy jou scope gefokus gekry, my naaste een is 18 tree, en was net n blurr inni scope.
JB
Dankie vi daai tips, maak alles sin, hy sal jou noiit teleurstel nie, is mos die gesegde.
Taffie
Jy het dit verkeerd, n 308 skiet net op 150m mis, op daardie afstand moet hy mos 6" hoog skiet om weer op 200 te zero, dans dit los bo-oor, jy weet mos.

Ponkie
Gaan stem almal nou by die nuwe topic onder dagroep, as julle dink on moet dag en nagskiet skei, laat weet dan sit ek nog n poll op in die nagjag afdeling.
Mooi loop
Francois
As daar een is het hy nog net nie genoeg jakkalse geskiet niedaar is nie n jakkalsjagter( waarvan ek weet ) wat nie n jakkals misgeskiet het nie.
Izak
Kyk ek het n poll gemaak van jou vraag, gaan baie interresant wees om die uitslag te sien.
Japie
Hoe het jy jou scope gefokus gekry, my naaste een is 18 tree, en was net n blurr inni scope.
JB
Dankie vi daai tips, maak alles sin, hy sal jou noiit teleurstel nie, is mos die gesegde.
Taffie
Jy het dit verkeerd, n 308 skiet net op 150m mis, op daardie afstand moet hy mos 6" hoog skiet om weer op 200 te zero, dans dit los bo-oor, jy weet mos.
Ponkie
Ja-nee, met al die 308 getroue volgelinge hier, kan hierdie topic ook in n 308 topic ontaard.'n 308 vs 243 battle hier kom brandsteek nie!!!!
Gaan stem almal nou by die nuwe topic onder dagroep, as julle dink on moet dag en nagskiet skei, laat weet dan sit ek nog n poll op in die nagjag afdeling.
Mooi loop
Francois
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Dagroep stories en vrae
Ek wil julle nou eers van my tweede dagroep vertel.
Gister middag gaan roep op 'n nuwe plaas. Die boer het my en en se seun so 500 van die plek afgelaai waar hy voorgestel het ons moet gaan. Dis 'n plekkie wat vroer die jaar afgebrand het.
In die wind in gestap en die roeper so 80 m skuins uitgesit. Roepe gebruik springhaas combo, springbok (waarop 'n springbok ram kom kyk het).
So rukkie nadat die son gesak het, staan ek toe op en loop om die roeper te gaan haal. So 10 tree van die roeper sien ek mos nou jakkie ore in die lang gras agter die roeper. Gaan sit toe dadelik en roep die seun om die roer te bring. Na helse beduie en wys wat ek soek kom hy darem met die roer da aan.
Ek gooi so bietjie distres jakkals met die fluitjie en wag. Niks gebeur, staan toe op en loop so om die bos waarin die roeper is. Volgende oomblik spring jakkals weg so 80m van my af en ek skiet hom daar plat, innie hol (weghol) so uit die vuis uit. Die jongman kom toe nader en die jakkie spring weer op en ek gooi nog twee houe, mis.
Die boer wat in die bakkie gesit het, het sit en sokker luister en die volgende oomblik staan jakkie so 50m voor hom en luister vir die roepery. Die jakkie het nie eenkeer vir die bakkie gekyk of dopgehou nie. Glo dis dieselfde een wat ingekom het.
Het vanoggend toe ek gesig was gesien my broek en skoene is vol bloed soos ons die jakkalse gesoek het in die gras, die boer sal vanoggend gaan kyk of hulle hom kan kry.
Kalahari groete

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Hein,
As jy hom gekwes het, sal hy definitief loop vrek. Watse kaliber het jy gebruik, miskien die 375H&H
Norton

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Dagroep stories en vrae
Raven,
Moes miskien, het dan die grond onder hom weggeskiet en dan het hy hom dood geval in die gat.
Hein
Moes miskien, het dan die grond onder hom weggeskiet en dan het hy hom dood geval in die gat.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Hein, Ek het so 'n paar jaar gelede jakkals in hardloop geskiet, jakkals het in plaas paadjie gedraf, ek dog toe dit was 'n mis skoot met ou .270
Die volgende dag weer daar verby gery en daar l? jakkie so 40 meter verder af langs die pad, net klein stukkie van een rib was weg, die patroon het net die vel gesny oor die ribbes en een rib gebreek, niks aan die binnekant beskadig,maar hy was vrek.
Norton
Die volgende dag weer daar verby gery en daar l? jakkie so 40 meter verder af langs die pad, net klein stukkie van een rib was weg, die patroon het net die vel gesny oor die ribbes en een rib gebreek, niks aan die binnekant beskadig,maar hy was vrek.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Dagroep stories en vrae
Hier is 'n foto van Andre, boer se seun waar ek hom weggesteek het onder 'n bos.

Hein

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]